Page 1 of 1

Leeupan Dam

Posted: Tue Dec 22, 2015 9:58 am
by vlakvarkbeer
Dagse wie kan my se hoe lyk Leeupan Dam nou met die watergras ek wil graag daar gaan vang.

Dankie

Re: Leeupan Dam

Posted: Tue Dec 22, 2015 2:25 pm
by tripodmvr
Watter Leeupan bedoel jy? Kan nie sien waar jy bly - sit dit aan onder User Control Panel, regs bo.

Re: Leeupan Dam

Posted: Tue Dec 22, 2015 2:34 pm
by FHM
Vlakvarkbeer,
net om aan te sluit by Wouter - sie die link - daar is 4 Leeupan(ne) in RSA ;)
http://za.geotargit.com/called.php?qcity=Leeupan

Re: Leeupan Dam

Posted: Tue Dec 22, 2015 7:12 pm
by vlakvarkbeer
Dankie vir die inligting die dam is naby Leandra of Kinros net buite Secunda as dit kan help.