Page 1 of 1
Model 80 aksie
Posted: Mon Dec 28, 2015 12:18 pm
by acssa
Dagse,
Wie het die Model 80 aksie gemaak? LIW?
Dankie
Re: Model 80 aksie
Posted: Mon Dec 28, 2015 12:38 pm
by Rudi Fischer
Musgrave
Re: Model 80 aksie
Posted: Mon Dec 28, 2015 4:45 pm
by Ashley
Klink vir my ook soos n Musgrave benaming...
Re: Model 80 aksie
Posted: Mon Dec 28, 2015 5:09 pm
by tripodmvr
Volgens Wikipedia 'n aksie deur Musgrave ontwerp en gebou deur LIW.