Page 1 of 1

Jagplekkie gesoek in die Kalahari of Noord Kaap

Posted: Mon Dec 28, 2015 1:17 pm
by Meerkat007
Goeie dag Almal,

Ek het nuut aangesluit en myself voorgestel vroer op die blad. Ons wil bietjie ons platskieters uitpak vroeg in 2016 om paar springbokke en gemsbokke te skiet en hoop iemand kan help met n plekkie.

sal iemand my dalk in die regte rigting kan verwys asb. ek soek jag plek vir so 6 manne om Springbokke en Gemsbokke te gaan skiet volgende jaar - 27ste April - 2 Mei 2016.

ek sal hartelik waardeer as iemand kan help jong.

Vriendelike Groete

Meerkat 007

Re: Jagplekkie gesoek in die Kalahari of Noord Kaap

Posted: Mon Dec 28, 2015 2:22 pm
by Omnia
Probeer vir Leon Ferreira op Hopetown , baie smart ou.
Trophy Biltong Hunting / Saaidam Dieselfontein
(W) 0532038191
(H) 0532038192
(Cell) 0828079245

Kontak hom gerus hy sal als he wat jy soek

Re: Jagplekkie gesoek in die Kalahari of Noord Kaap

Posted: Mon Dec 28, 2015 2:29 pm
by Meerkat007
Hi Omnia

Dankie vir die reply. Ek gaan hom dadelik n lui gee.

Tx

Re: Jagplekkie gesoek in die Kalahari of Noord Kaap

Posted: Mon Dec 28, 2015 3:28 pm
by Jakkalsgat
Ek sal jou kan help maar pryse eers in Januarie.