Page 1 of 1

Nommer 39 vir die jaar

Posted: Tue Dec 29, 2015 9:43 pm
by fanie.myburgh
Halo manne.

My pa stuur nou die foto vir my. Teef in geroep, weet nie wat se roep nie maar hy se so 20min gesit toe kom draf sy in.
Die 50gr V-max maak mooi in die .223! Sy mikpunt is 40 vir die jaar, so hy ry nou rond soek nog een.. Bly om tesien my patrone wat ek laai skiet raak. Image
sketch-1451418206278.jpg

Re: Nommer 39 vir die jaar

Posted: Wed Dec 30, 2015 3:55 pm
by fanie.myburgh
mms_20151230_111811.jpg
My pa het die een ook gisteraand gevang, hy was maar baie swak. Hopelik trek hy deur.

Re: Nommer 39 vir die jaar

Posted: Thu Dec 31, 2015 8:34 am
by Dolf014
Toe ek nog Op Straussburg (15km buite Upington) gebly het; het my vrou n rammetjie met die bottel groot gemaak.
Oulike troetel dier; totdat hy agterkom sy skerp horingkies is lekker speelgoed.
Wat vir my baie oulik was; hy kom staan langs jou op sy agterpote, dan moet jy sy bors krap. Weet nie of dit net die rammetjies is wat sulke dinge doen nie?