Page 1 of 1

"Brunch"-resep

Posted: Wed Dec 30, 2015 8:26 am
by PWV
Ek soek dringend na 'n lekker brunch resep. So teen 11:00 sal my kar se bonnet warm genoeg wees om spek en eiers te bak hier in die Paarl.
Waarskuwing aan almal in die omtrek: Moenie alleen rondloop nie. As die son jou in die hande kry, is dit "tickets".

Re: "Brunch"-resep

Posted: Wed Dec 30, 2015 8:28 am
by ruaanb
klaar lelik hier ook oom Pieter. aircon weer die.