WP OPE 2016 - 2 April 2016 Swartbergvlei - Yzerfontein
Posted: Wed Dec 30, 2015 10:40 am
WP OPE 2016 - 2 April 2016
(Jammer as die dubbele inskrywing verskyn ,voorheen ook onder kompetisies geplaas, maar ek dink dit hoort eintlik ook hier)
Net so voor die nuwe jaar, waar baie van julle op vakansie is, gaan ons sommer vroeg vir julle nooi en lus maak om te kom deelneem aan die WP OPE 2016.
Na so vakansie is mens baie keer hard aan die beplan vir die volgende breek want jy het lus vir meer.
Die jaar gaan ons die WP OPE hou op die laaste naweek van die Maart/April skoolvakansie en ook in 'n nuwe omgewing.
Ons hou dit daar by die Weskus Jagters en Wildbewarings Vereniging se terein te Swartbergvlei.
Wat dit nog lekkerder kan maak is dat julle so vakansiekie saam met julle familie kan reel en dan nog 'n Saterdag lekker skiet daarby in werk.
Daar is baie om te doen in die omgewing en akkommodasie is volop in Yzerfontein en Langebaan. Gaan geniet heerlike seekos ete by "Die Strandloper",
Slinger 'n paar ponde weg by die Mykonos Hotel, vat lang sonsondergang stappe op Yzerfontein se strand of ruk uit julle bergfietse en besoek die
Weskus Nasionale Park met 'n uitstekende fiets roete.
Daar sal by die toernooi lekker middag ete op die plaas aangebied word en baie verversings is beskikbaar. Lekker pryse om te wen en kom neem deel
in die geselskap van 'n paar uithaler skuts waar jy jou staal(koper) kan wys.
So plaas dit maar gou in julle dagboeke en die van julle maters.
Hou die web blad dop by http://www.sahuntingrifle.co.za want ons gaan slegs aanlyn inskrywings neem en tot 'n maksimum van 180 skuts.
Die reels, teikens en formaat van ons veldskiet kan ook daar gesien word.
Besoek en like die FB blad vir die toernooi geleentheid by https://www.facebook.com/events/501335273371771/
of https://www.facebook.com/wpveldskiet/
Verdere navrae kan gerig word aan -
Die Sekretaris
WP Boland JSV
wpjsv.entry@gmail.com
So vir Oulaas, Voorspoedige Nuwejaar van WP Jaggeweerskietvereeniging
Groete
Conrad