Page 1 of 7

Jakkalse vir 2016

Posted: Sun Jan 03, 2016 9:53 am
by andre007
L=Skut&Nag/Nights&Jakkals/Jackal&Rooikat/Caracal L=Andre007&0&0&0 L=TOTALE&0&0&0 L=GROOT TOTAAL&0&&

Re: Jakalse vir 2016

Posted: Sun Jan 03, 2016 7:24 pm
by NicoSmit
andre007 wrote:L=Skut&Nag/Nights&Jakkals/Jackal&Rooikat/Caracal L=Andre007&0&0&0 L=Somerset Ondier Beheer&0&0&0 L=TOTALE&0&0&0 L=GROOT TOTAAL&0&&

Re: Jakalse vir 2016

Posted: Mon Jan 04, 2016 9:41 am
by KSV
andre007 wrote:L=Skut&Nag/Nights&Jakkals/Jackal&Rooikat/Caracal L=Andre007&0&0&0 L=Somerset Ondier Beheer&0&0&0 L=KSV&1&1&0 L=TOTALE&1&1&0 L=GROOT TOTAAL&1&1&

Re: Jakalse vir 2016

Posted: Mon Jan 04, 2016 10:03 am
by Riaan Kriel
L=Skut&Nag/Nights&Jakkals/Jackal&Rooikat/Caracal L=Andre007&0&0&0 L=Somerset Ondier Beheer&0&0&0 L=KSV&1&1&0 L=WJAK Varminting&1&2&0 L=TOTALE&2&3&0 L=GROOT TOTAAL&2&3&

Re: Jakalse vir 2016

Posted: Tue Jan 05, 2016 3:51 pm
by Bushpig7
Hallo

Sal julle vir Norbert en Martiens 6 Jakkalse vir 2 Aande opsit

Groete

Re: Jakalse vir 2016

Posted: Thu Jan 07, 2016 7:59 am
by NicoSmit
L=Skut&Nag/Nights&Jakkals/Jackal&Rooikat/Caracal L=Andre007&0&0&0 L=Somerset Ondier Beheer&1&2&0 L=KSV&1&1&0 L=WJAK Varminting&1&2&0 L=TOTALE&3&5&0 L=GROOT TOTAAL&3&5&[/quote]

Re: Jakalse vir 2016

Posted: Thu Jan 07, 2016 8:32 am
by andre007
L=Skut&Nag/Nights&Jakkals/Jackal&Rooikat/Caracal L=Andre007&0&0&0 L=Somerset Ondier Beheer&1&2&0 L=KSV&1&1&0 L=Norbert en Martiens&2&6&0 L=WJAK Varminting&1&2&0 L=TOTALE&5&11&0 L=GROOT TOTAAL&11&

Ek het opdateer tot by Norbert en Martiens

Re: Jakalse vir 2016

Posted: Thu Jan 07, 2016 8:37 am
by Geno
andre007 wrote:
Ek het opdateer tot by Norbert en Martiens
Wie is hulle?

Re: Jakalse vir 2016

Posted: Thu Jan 07, 2016 8:50 am
by andre007
andre007 wrote:L=Skut&Nag/Nights&Jakkals/Jackal&Rooikat/Caracal L=Andre007&0&0&0 L=Somerset Ondier Beheer&1&2&0 L=KSV&1&1&0 L=Norbert en Martiens&2&6&0 L=WJAK Varminting&1&2&0 L=TOTALE&5&11&0 L=GROOT TOTAAL&11&

Ek het opdateer tot by Norbert en Martiens. Ek sien tot by Nico se plasing dupliseer die manne die totaal en groottotaal inskrywings, dis onnodig, kan ons dit soos laasjaar hou en die groottotaal inskrywingslyn slegs hou vir die totale Jakke+Katte geskiet?

Re: Jakalse vir 2016

Posted: Thu Jan 07, 2016 8:51 am
by Geno
Geno wrote:
andre007 wrote:
Ek het opdateer tot by Norbert en Martiens
Wie is hulle?
Toemaar. Sien nou dis Bushpig7 en kie.

Re: Jakalse vir 2016

Posted: Thu Jan 07, 2016 8:55 am
by andre007
andre007 wrote:
andre007 wrote:L=Skut&Nag/Nights&Jakkals/Jackal&Rooikat/Caracal L=Andre007&0&0&0 L=Somerset Ondier Beheer&1&2&0 L=KSV&1&1&0 L=Buspig7 en Kie&2&6&0 L=WJAK Varminting&1&2&0 L=TOTALE&5&11&0 L=GROOT TOTAAL&11&

Ek het opdateer tot by Norbert en Martiens. Ek sien tot by Nico se plasing dupliseer die manne die totaal en groottotaal inskrywings, dis onnodig, kan ons dit soos laasjaar hou en die groottotaal inskrywingslyn slegs hou vir die totale Jakke+Katte geskiet?
Ek het Norbert en Martiens na Bushpig7 en Kie soos per Geno se vorige inskrywing verander as dit reg is met julle?

Re: Jakalse vir 2016

Posted: Thu Jan 07, 2016 6:48 pm
by Chrisjan
Myne is ook op. 4 jakke een and.

Dankie

Re: Jakalse vir 2016

Posted: Fri Jan 08, 2016 8:26 am
by andre007
[tabela]L=Skut&Nag/Nights&Jakkals/Jackal&Rooikat/Caracal L=Andre007&0&0&0 L=Chrisjan&1&4&0 L=Somerset Ondier Beheer&1&2&0 L=KSV&1&1&0 L=Buspig7 en Kie&2&6&0 L=WJAK Varminting&1&2&0 L=TOTALE&6&15&0 L=GROOT TOTAAL&15&

Chrisjan is op

Re: Jakalse vir 2016

Posted: Thu Jan 14, 2016 3:41 pm
by Abrie Smit
Kan julle my ook opsit asb. 4 Jakke en 2 aande

Mooi loop

Re: Jakalse vir 2016

Posted: Thu Jan 14, 2016 3:42 pm
by Witpietskiet
Sit tog asb vir Jakkals061 2 nagte en 5 jakkies by asb

Dankie

Re: Jakalse vir 2016

Posted: Thu Jan 14, 2016 4:55 pm
by Geno
Witpietskiet wrote:Sit tog asb vir Jakkals061 2 nagte en 5 jakkies by asb

Dankie
Ek glo jou nie. Hoekom sien ons niks op Whatsapp nie???

Re: Jakalse vir 2016

Posted: Thu Jan 14, 2016 5:00 pm
by Witpietskiet
Geno wrote:
Witpietskiet wrote:Sit tog asb vir Jakkals061 2 nagte en 5 jakkies by asb

Dankie
Ek glo jou nie. Hoekom sien ons niks op Whatsapp nie???
Want ek neem nie van elke dooie jakkals n foto nie......

Re: Jakalse vir 2016

Posted: Fri Jan 15, 2016 7:57 am
by andre007
L=Skut&Nag/Nights&Jakkals/Jackal&Rooikat/Caracal L=Andre007&0&0&0 L=Abrie Smit&2&4&0 L=Chrisjan&1&4&0 L=Jakkals061&2&5&0 L=Somerset Ondier Beheer&1&2&0 L=KSV&1&1&0 L=Buspig7 en Kie&2&6&0 L=WJAK Varminting&1&2&0 L=TOTALE&10&24&0 L=GROOT TOTAAL&24&

Opgedateer tot by Witpietskiet se versoek

Re: Jakalse vir 2016

Posted: Fri Jan 15, 2016 8:58 am
by Witpietskiet
Dankie Andre

Re: Jakalse vir 2016

Posted: Fri Jan 15, 2016 9:49 am
by Roger
vARmint - 1 aand - 2 jakkalse

Re: Jakalse vir 2016

Posted: Sun Jan 17, 2016 12:02 pm
by NicoSmit
L=Skut&Nag/Nights&Jakkals/Jackal&Rooikat/Caracal L=Andre007&0&0&0 L=Abrie Smit&2&4&0 L=Chrisjan&1&4&0 L=Jakkals061&2&5&0 L=Somerset Ondier Beheer&2&4&0 L=KSV&1&1&0 L=Buspig7 en Kie&2&6&0 L=WJAK Varminting&2&4&0 L=TOTALE&12&28&0 L=GROOT TOTAAL&28&

Opgedateer myne en Roger se jakke

Re: Jakalse vir 2016

Posted: Sun Jan 17, 2016 6:58 pm
by Jackalsniper
Jackalsniper 1 aand 3 jakke.

Re: Jakalse vir 2016

Posted: Sun Jan 17, 2016 8:34 pm
by Blouwdraad2
Sit sommer ook 1 aand en 2 jakkies by asb!

Karoo Groete

Re: Jakalse vir 2016

Posted: Mon Jan 18, 2016 5:56 am
by Reggie Gerber
Sit asb vir my op 1 Aand 0 Jakke

Daankie

Re: Jakalse vir 2016

Posted: Mon Jan 18, 2016 8:17 am
by andre007
L=Skut&Nag/Nights&Jakkals/Jackal&Rooikat/Caracal L=Andre007&0&0&0 L=Abrie Smit&2&4&0 L=Blouwdraad2&1&2&0 L=Chrisjan&1&4&0 L=Jakkals061&2&5&0 L=Jackalsniper&1&3&0 L=Somerset Ondier Beheer&2&4&0 L=KSV&1&1&0 L=Buspig7 en Kie&2&6&0 L=Reggie Gerber&1&0&0 L=WJAK Varminting&2&4&0 L=TOTALE&15&33&0 L=GROOT TOTAAL&33&

Opgedateer tot by Reggie