Page 1 of 1

Skietstoel

Posted: Tue Jan 05, 2016 5:41 am
by Heinz Petersen
Wanneer hou dit op dat jy veranderings aanbring op n skietstoel.?
Ek het nou weer my hele stoel oorgedoen. Eerstens het ek die onderstel laat sak. Die lig aan die regterkant opgesit en dat dit langs my geweer is inplaas van bo die scope. Arm lenings aangebring. Nou het ek die geweer se raam wat in die middel van die stoel gemonteer was geskuif dat dit aan die linker kant is. Ek wil ook die drade en koneksies verander.

Re: Skietstoel

Posted: Tue Jan 05, 2016 9:52 am
by mossie
Al hierdie dinge word beinvloed deur net twee goed - behoefte of g&tjeuk! die feit bly staan - dit hou jou uit die kattekwaad, en miskien ma se hare, uit. ++>:

Re: Skietstoel

Posted: Tue Jan 05, 2016 9:59 am
by Heinz Petersen
Ma kom nou en dan ook die stoel toets.

Re: Skietstoel

Posted: Tue Jan 05, 2016 10:10 am
by mossie
Nou sien - behoefte is bepaal!!

Re: Skietstoel

Posted: Tue Jan 05, 2016 12:38 pm
by cassie_calvinia
Heinz Petersen wrote:Ma kom nou en dan ook die stoel toets.
aggenee

Re: Skietstoel

Posted: Tue Jan 05, 2016 1:25 pm
by Donkie
Heinz Petersen wrote:Wanneer hou dit op dat jy veranderings aanbring op n skietstoel.?
Ek het nou weer my hele stoel oorgedoen..
Ek het self nou die dag die selfde ding gewonder na ek vir my sommer 'n heel nuwe stoel gebou het en na die bou van die nuwe stoel het ek ook al klaar weer een of twee veranderings aan gebring.

Re: Skietstoel

Posted: Tue Jan 05, 2016 1:37 pm
by Gernie
Ek het my eerste stoel gebou op varsity eerste jaar (2004). Al wat nig selfde is op daai stoel is die voorste vurk waarin geweer le.....