Page 1 of 1

Lightforce 170 - Handvatsel na 240

Posted: Wed Jan 06, 2016 8:38 pm
by Gernie
Hi Manne, gou hoor of julle dalk kan help. Kan ek my lighforce se 170 handvatsel net so op 240 indraai en gebruik?

Raak die 240 nie lomp op die teleskoop nie?

Dalk het iemand 'n stukkende lig wat se elektriese deel nog reg is?

Re: Lightforce 170 - Handvatsel na 240

Posted: Wed Jan 06, 2016 11:47 pm
by Cobus(Cobb)
Jy kan ja..ek het als net oorgedra na die stoel, so lig pas nie meer op scope nie maar direk op stoel, bo die geweer.

Cheers

Re: Lightforce 170 - Handvatsel na 240

Posted: Thu Jan 07, 2016 8:36 am
by NicoSmit
pla die lig nie as hy bo jou scope gemount is nie ek het dit prober en kon nie so reg kom nie

Re: Lightforce 170 - Handvatsel na 240

Posted: Thu Jan 07, 2016 8:44 am
by Gernie
Cobus, wou hom so probeer maar dalk gaan hy lomp word, of in pad wees. Dalk moet ek.hulle ook maar na stoel skuif.

Gee daar planne hoe.julle op stoel gemount het asb?

Re: Lightforce 170 - Handvatsel na 240

Posted: Thu Jan 07, 2016 8:55 am
by Geno
Die 240 werk mooi op die scope.
Ek werk met 2 ligte. Een bo en een onder op die Jackalpro stoel se montering.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20160107/c6b3b232b3feb85bba8045bdc02d1ee5.jpg

Re: Lightforce 170 - Handvatsel na 240

Posted: Thu Jan 07, 2016 8:59 am
by Gernie
Dankie Geno, sal.hom so probeer en kyk hoe werk.hy op my stoel.