HOWA 260 Remington Ackley Improved
Posted: Wed Jan 13, 2016 10:14 am
Ek het toe uiteindelik na lank se wag my Howa se lisensie gekry en het vanoggend gou vinning voor werk die loop gaan inbreek en paar skote geskiet.
Die geweertjie soos van rak af is 'n 6.5x55SW.
Ek het toe sy kamer laat oor sny na my custon 260 Remington AI. Na kamer en aksie blue print is die loop nou 21,8duim. Was oorspronklik 22"
Warn piccatinny rail en warn quick release ringe hou 'n Vortex Viper PST 6-24x50 FFP mooi vas.
Het paar patrone oor gehad wat vir my lang afstand geweer gelaai was.
130gr Norma Gold Medal Target.
In my Lang afstand roer skiet hulle met die lading so 2915ft/sec en werk baie mooi.
Het vanoggend oor Chrony geskiet met de Howa en was verbaas met die spoed. Ek kry 2800ft/sec gemiddeld uit die kort lopie. Dit gee 'n gemiddelide afname in MV van 15 ft/sec. Dit was nogal interesant vir my hoe min dit is per duim.
Ek beoog om 123gr Amax pille met die geweer te skiet. Sal nog lading ontwikkeling doen ek kyk waar hy mooi werk. volgens QL lyk dit na 2920-2960ft/sec.
Ek is in die wolke en moet sĂȘ weet nie of mens vir goed koper die kombinasie sal kan klop nie.
Die heel linkerkanste skoot was nog op 25m toe ek zero.
Die drie skote regs is die groep op 100m.