Page 1 of 2
Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider
Posted: Wed Jan 13, 2016 11:18 am
by Carl
Goeie dag
Ek het myself bederf met 'n amper nuwe Hilux. Stadiger as die Subaru (lyk te veel na 'n "drolkewer") maar daar is plek vir 'n eland agter in
Nou is ek opsoek na na aanbeveling vir sitplek oortreksels. Die Toyota het nie leer en die goed gaan my mal maak. Wat sal julle aanbeveel? Wat werk is bekostigbaar,
ondersteun nie Bool nie, skeur en breek nie. Kan skoon maak ens ens.
Re: Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider
Posted: Wed Jan 13, 2016 11:22 am
by Ratel
Probeer Jackalberry canvas. Ek het myne nou 'n paar jaar en is baie tevrede.
Re: Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider
Posted: Wed Jan 13, 2016 11:28 am
by Geno
Ek gebruik Escape Gear se seatcovers in my Cruiser.
Goeie kwaliteit, nie te duur nie, en sponsor nie vir Bool soos Melvill&Moon nie.
www.escapegear.co.za
Groete
Re: Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider
Posted: Wed Jan 13, 2016 11:35 am
by Sako75
Beslis nie die manne wat vir Bool ondersteun nie. Ek het van hulle produkte al 2 keer probeer en na dese sit ek liewer leersitplekke van nuuts af in as om my te versondig met daardie produkte.
Re: Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider
Posted: Wed Jan 13, 2016 11:50 am
by Alwyn
Geno wrote:Ek gebruik Escape Gear se seatcovers in my Cruiser.
Goeie kwaliteit, nie te duur nie, en sponsor nie vir Bool soos Melvill&Moon nie.
http://www.escapegear.co.za
Groete
+1
Escape is die beste opsie!
Re: Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider
Posted: Wed Jan 13, 2016 12:06 pm
by ruaanb
Carl ek het 'n stel vir my Isuzu laat maak wat onder andere waterbestand ook is. Jong knape soos myne gooi nog gereeld iets om en dit help baie. Ek het dit laat maak by House of Henry -
www.carseatcovers.co.za. Dit was net so oor die R2k so 3 jaar terug want ek het 'n mod of twee ekstra aangevra. As ek dit weer moet doen sal ek definitief weer na hulle kyk.
Re: Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider
Posted: Wed Jan 13, 2016 12:15 pm
by Supacow
Isuzu delivers
Re: Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider
Posted: Wed Jan 13, 2016 12:26 pm
by Friedland
Ek het Escape Gear en is baie tevrede met hulle
Re: Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider
Posted: Wed Jan 13, 2016 12:28 pm
by Supacow
Ek het Escape Gear EN n Isuzu

Re: Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider
Posted: Wed Jan 13, 2016 12:35 pm
by Geno
Supacow wrote:Ek het Escape Gear
EN n Isuzu 
Jasmmer om te hoor!
Re: Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider
Posted: Wed Jan 13, 2016 12:54 pm
by Supacow
Dis n Cruiserding julle sal nie verstaan nie
Re: Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider
Posted: Wed Jan 13, 2016 2:27 pm
by Carl
Klink vir my Escape is voor in die koor. Ek sien egter daar is ook 'n nuwe Kaptein op die mark - Caprivi. Die goed lyk mooi met leer insetsels ens. vir net R400.
Re: Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider
Posted: Wed Jan 13, 2016 2:33 pm
by Swede
Ek het hierdie
http://www.stone-h.co.za/ in my hilux die laaste 3 jaar, is baie tevrede met die produk
Re: Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider
Posted: Thu Jan 14, 2016 6:30 am
by Nico Harris
Re: Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider
Posted: Thu Jan 14, 2016 7:30 am
by Carl
Dankie manne vir die insette. Nico, op die oomblik mik ek ook na die Caprivi reeks met die leer insetsels, dit lyk soos kerk, dans en jag sitplekke

.
Re: Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider
Posted: Thu Jan 14, 2016 7:31 am
by Gawie(13mm)
Carl wrote:Klink vir my Escape is voor in die koor. Ek sien egter daar is ook 'n nuwe Kaptein op die mark - Caprivi. Die goed lyk mooi met leer insetsels ens. vir net R400.
Het jy nie miskien 'n "nul" uitgelaat in daai bedrag nie?
Vir R 400, gaan koop ek vir my 'n bakkie, net sodat ek die oortreksels daarin kan gebruik.

Re: Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider
Posted: Thu Jan 14, 2016 7:36 am
by BeesBreet
Ek het n stel escapegear stukkend peskier in my cruiser ( 2 jaar ).Het nou n stel "Kindo" covers op... Maar hul het nie die sakke en pak plek nie...
Moet by se ek sit n cruiser seat gaar in 4 jaar, so daai escapegear gaan dalk die beste vir jou wees...
Re: Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider
Posted: Thu Jan 14, 2016 7:37 am
by BeesBreet
"Geskuur"
Re: Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider
Posted: Thu Jan 14, 2016 9:15 am
by Carl
Gawie(13mm) wrote:Carl wrote:Klink vir my Escape is voor in die koor. Ek sien egter daar is ook 'n nuwe Kaptein op die mark - Caprivi. Die goed lyk mooi met leer insetsels ens. vir net R400.
Het jy nie miskien 'n "nul" uitgelaat in daai bedrag nie?
Vir R 400, gaan koop ek vir my 'n bakkie, net sodat ek die oortreksels daarin kan gebruik.

Gaaf van jou Gawie om my fout uit te wys

Dis net R400
meer.
Bees, ek is maar 'n Hartbees (85kg) as dit by sit gewig kom

Die sakkies is vir my belangrik, ek het klomp goed om weg te pak wat in die bakkie moet wees - CPF magneet, baaidjie, teikens (ek vergeet altyd), Peper sproei ens.
Re: Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider
Posted: Wed Aug 31, 2016 10:50 am
by dawiec
BeesBreet wrote:Ek het n stel escapegear stukkend peskier in my cruiser ( 2 jaar ).Het nou n stel "Kindo" covers op... Maar hul het nie die sakke en pak plek nie...
Moet by se ek sit n cruiser seat gaar in 4 jaar, so daai escapegear gaan dalk die beste vir jou wees...
onthou escape gear se policy is as hy deurskuur maak hul hom vir jou gratis reg!! ek het al my opsie uitgeoefen en dit was "service" met 'n smile.
Re: Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider
Posted: Wed Aug 31, 2016 11:26 am
by Boesman10
Ek was so 'n wyle gelede deur hierdie oefening -
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... ilit=cover. Ek het na die volgende plekke gekyk.
Caprivi Luxury Safari Gear -
http://www.caprivilsg.com/
Sniper Africa - sniperafrica.com/product/vehicle-seat-cover/
Takla -
http://www.takla.co.za/
Melville & Moon - melvillandmoon.com/seat-covers/seat-covers.html
Stone Hill - hstone-h.co.za/
Cover Worx -
http://www.cover-worx.co.za/
Escape Gear -
http://www.escapegear.co.za/
Jackal Berry - jackalberrycanvas.co.za
Car Seat Covers - carseatcovers.co.za
Ek wou custom sitplek oortreksels laat maak en het toe uiteindelik die beste diens (en prys) by Car Seat Covers gekry.
Re: Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider
Posted: Wed Aug 31, 2016 5:11 pm
by Nico Harris
Koop een keer - koop caprivi.
Re: Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider
Posted: Wed Aug 31, 2016 5:12 pm
by Nico Harris
Re: Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider
Posted: Wed Aug 31, 2016 5:58 pm
by Friedland
Ek het escape gear en is tevrede.
Re: Sitplek oortreksel - Hilux D/K Raider
Posted: Wed Aug 31, 2016 9:26 pm
by Hennie Oelofse
Nico Harris wrote:Koop een keer - koop caprivi.
Goeie kwaliteit daai!