Griekwaland-Wes Stoetveeveiling
Posted: Thu Jan 14, 2016 7:41 am
Môre manne
Die Griekwaland-Wes stoetveeveiling vind plaas op 10 Februarie 2016 in Postmasburg. Goeie kwaliteit, veld aangepaste diere word aangebied.