Page 1 of 1

Jag plekke

Posted: Thu Jan 14, 2016 8:31 pm
by Andre
Naand manne

Deel bietjie jag plekke in Limpopo asb. Soek n lekker plaas vir n pa en seun naweek. Net biltong jag.

Dankie

Re: Jag plekke

Posted: Mon Apr 25, 2016 8:14 pm
by henka
Lyk my dit word nie meer in Limpopo gejag nie

Sent from my S50

Re: Jag plekke

Posted: Tue Apr 26, 2016 7:43 am
by J le Roux
Andre, jammer as ons stil is, maar dis soos om jou vir jou vrou of dogter se selnommer te vra.

Re: Jag plekke

Posted: Tue Apr 26, 2016 7:50 am
by FHM
Andre wrote:Naand manne

Deel bietjie jag plekke in Limpopo asb. Soek n lekker plaas vir n pa en seun naweek. Net biltong jag.

Dankie
Andre gaan loer na die pos
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... ek#p461236
Maak kontak met Nico Harris - die manne het goeie terugvoer gegee oor jag by hom.

Jy wag bietjie lank ou maat - jagplek word mos al hier by 6 maande voor die tyd vasgemaak - anders kry jy nie plek daaikant nie. ;)

Sterkte!

Re: Jag plekke

Posted: Tue Apr 26, 2016 8:26 am
by agrimax
Hallo Andre,

Gaan kyk gerus na www.legadema.co.za - Hulle het nog plek maar raak vinnig vol.

Of kontak Gert / Christien 012 809 3684 vir meer inligting. Kan jou verseker julle sal nie teleurgestel wees nie.

Groete
Christien

Re: Jag plekke

Posted: Tue Apr 26, 2016 8:38 am
by Geno
agrimax wrote:Hallo Andre,

Gaan kyk gerus na www.legadema.co.za - Hulle het nog plek maar raak vinnig vol.

Of kontak Gert / Christien 012 809 3684 vir meer inligting. Kan jou verseker julle sal nie teleurgestel wees nie.

Groete
Christien
Is dit julle plaas?

Re: Jag plekke

Posted: Tue Apr 26, 2016 8:55 am
by agrimax
My Baas se plek ek doen maar al die besprekings.

Re: Jag plekke

Posted: Tue Apr 26, 2016 9:01 am
by Geno
agrimax wrote:My Baas se plek ek doen maar al die besprekings.
Nogal so gedink toe ek sien hoe jy die plek oral aanbeveel. ???

agrimax wrote::) Hallo Julle,

Die beste plek waar ons al was is by Legadema. Dis by Markin. Die lieflikste lodge, wild is volop.

Gaan kyk gerus na het webwerf www.legadema.co.za of kontak hulle by 012 809 3684.

Groete
Christien
agrimax wrote:Ongelukkig nie een van die manne nie, maar goeiedag Robbie.

Jy kan vir Gert kontak by 082 497 0044, hulle is op Marken. Ons was nou laas naweek daar. Hulle het vlakvarke teen R 800.00.

Gee somer als deur.
1. Rooibok ramme R 1500
2. Waterbok bulle R 5000
3. Wildebees buklle
Jammer verkeer gedruk.

Wildebees bulle R 4000
Zebra R 4 500
Eland Bulle R 12 000
Vlakvarke R 800

Dagfooi: PH, spoorsnyers, slag- en koelkamergeriewe, jagbakkie en oplaai teen R 1500 per dag.

Indien hulle nie kan help daar nie dan reel hulle met die ander plase daar. So julle sal altyd iets kry om te skiet.

Groete
Christien (sĂȘ maar vir Gert jy het sy no by my gekry)

Hoop julle sal dit geniet daar soos ons het. Sal beslis weer gaan.

Re: Jag plekke

Posted: Tue Apr 26, 2016 2:21 pm
by Dawie Malan
Is jou baas dan nie Willie Botha nie?