Page 1 of 1

Veldskiet / Practical shooting kompetisies vir 2016?

Posted: Sun Jan 17, 2016 8:15 am
by tomgouws
Goeie more.

Weet enige iemand dalk van n Veldskiet / Practical shooting kompetisie reeks wat in Gauteng in 2016 plaasvind?

Re: Veldskiet / Practical shooting kompetisies vir 2016?

Posted: Sun Jan 17, 2016 8:57 am
by Hein22
http://www.sahuntingrifle.co.za

Nie beperk tot guateng nie...

Re: Veldskiet / Practical shooting kompetisies vir 2016?

Posted: Sun Jan 17, 2016 9:27 am
by Zeelie
En die Zeiss Gong skiet 23 Julie - Balfour (Op die grens van Gauteng)
asook die SAJWV Intertak gong skiet 22 Oktober , ook op Balfour
Kontak - Ockert Scheepers - 082 380 2405