Page 1 of 1

Op soek na laatseisoen jagplek - Oos-Kaap

Posted: Thu Jan 21, 2016 4:56 pm
by Melckman
Goeie middag almal,

Ek wil graag 'n familie-jag reel in die Oos-Kaap en die plan is om dit in Augustus 2016 in te pas. Ek het ook nog nooit in die Oos-Kaap gejag nie, so ek het raad nodig:

1. Watter gebied stel julle voor? Soos ek se, het ek nog nooit daar gejag nie, so weet nie watter areas die beste is nie.
2. Laat weet asb. van goeie jagplekke waarvan julle weet wat gepas sal wees om die vrouens saam te vat (daar is gelukkig nie kinders nie).

Ek waardeer julle hulp by voorbaat.

Groete

Re: Op soek na laatseisoen jagplek - Oos-Kaap

Posted: Thu Jan 21, 2016 5:15 pm
by Dimitri
Hi Melckman

You need to be a bit more specific. What spesies do you want to hunt? The best "area" for fallow deer vs kudu vs mountain reedbuck vs bushbuck etc might be very different.

I did a few hunts in the Queenstown area. Grass and mountains with some patches of oudhout trees. Other areas will be dense spekboom. What would you prefer?

I am sure there will be someone who can assist if you give a bit more info.

Good luck.

Re: Op soek na laatseisoen jagplek - Oos-Kaap

Posted: Fri Jan 22, 2016 8:14 pm
by Melckman
Dankie Dimitri - jy maak 'n goeie punt. Soos die Voorsienigheid dit wou he, plaas Andre007 toe pok vandag pryse vir 'n plaas in die Queenstown-omgewing. Ek gaan daar uitvind.

Om jou vraag te beantwoord, sal ek graag kudu en bosbok wil jag, maar daar sal manne saamgaan wat rooi- of blesbokke en varke sal wil jag. Ek sal ook die ruier spekboom bosveld verkies, maar gaan nie nee se vir goeie alternatiewe nie.