Hallo Almal,
Ek deel graag met julle my trippie van verlede jaar.
My swear werk op Rovos Rail, die 5 ster trein wat regdeur suid-afrika loop en ook in Afrika in.
Hulle het 'n Hunting Safari pakket wat hoofsaaklik voeljag insluit, maar jy kan ook reel as jy wild wil jag.
Dit is maar eintlik vir oorsese kliente gemik want die pryse is bietjie rof .
Dit is 'n 8dae trip wat begin by Pretoria en so deur Mafikeng, Maretsaane, Kimberly en Bloemfontein loop.
Elke dag jag mens nou verskillende voels, tarentale, duiwe, eende en gaanse soos vooraf gereel met die plase.
Ek het gewere skoongemaak en patrone rond gedra en wyn geskink, voels help aanjaag, noem dit en ek het dit gedoen. dit was ongelooflike lekker ervaring gewees.
Hier is so paar fototjies van wat geskiet is so op die verskillende dae.
http://i1336.photobucket.com/albums/o650/Rooster1089/IMG_3743_zpsh3te6eil.jpg
http://i1336.photobucket.com/albums/o650/Rooster1089/IMG_3776_zps8vkqhiwj.jpg
http://i1336.photobucket.com/albums/o650/Rooster1089/IMG_3798_zpskui4cue0.jpg
http://i1336.photobucket.com/albums/o650/Rooster1089/IMG_3811_zps21ikxwmv.jpg
http://i1336.photobucket.com/albums/o650/Rooster1089/IMG_3866_zpsrccci3s8.jpg
Wingshooting Safari
Moderator: Global Moderator
- Rooster1089
- Full Member
- Posts: 182
- Joined: Thu Feb 14, 2013 1:57 pm
- Location: Pretoria-Noord
Wingshooting Safari
.270 Howa
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
-
- Hero Member
- Posts: 1536
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Wingshooting Safari
wat kos so trip en kan jy jou hond vat
- Rooster1089
- Full Member
- Posts: 182
- Joined: Thu Feb 14, 2013 1:57 pm
- Location: Pretoria-Noord
Re: Wingshooting Safari
Hi Blaser,
Hier is die link vir meer inligting http://hunting-safari.co.za/,
maar dit begin hier by $20000 US Dollars
per person.
Hier is die link vir meer inligting http://hunting-safari.co.za/,
maar dit begin hier by $20000 US Dollars


.270 Howa
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
-
- Hero Member
- Posts: 512
- Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am
- Location: Paarl
Re: Wingshooting Safari
Vir R330,000 behoort jy 'n hond en geweer te kry om huis toe te kan vat... 

Wynand
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
-
- Hero Member
- Posts: 670
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
- Location: Pretoria
Re: Wingshooting Safari
Kyk ek so na die minstens 75 eendjies, wonder ek maar net of daar by die "bag limits" gehou word?
-
- Hero Member
- Posts: 2018
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Wingshooting Safari
The golden rule geld
He who has the gold makes the rule
He who has the gold makes the rule
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- VdWalt
- Hero Member
- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
- Location: Helderkruin - Wes Rand
Re: Wingshooting Safari
Ek het al 2 keer gegaan - julle kan dit gerus probeer dit
is defnitief die moeite werd.
is defnitief die moeite werd.
- Capt. Yoda
- Hero Member
- Posts: 12305
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
- Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Re: Wingshooting Safari
VdWalt wrote:Ek het al 2 keer gegaan - julle kan dit gerus probeer dit
is defnitief die moeite werd.
lmga soos n baas
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
- Jr. Member
- Posts: 73
- Joined: Mon May 04, 2015 11:35 am
Re: Wingshooting Safari
Hoe kan jy so iets vra of was dit maar retories?obasch wrote:Kyk ek so na die minstens 75 eendjies, wonder ek maar net of daar by die "bag limits" gehou word?
Maar ons kla nie, agv daai storie het ons nou een van die beste tarentaaljagte Suid van die Sahara "gewen"
