Page 1 of 1
Puik diens G+G Varminting (Geno)
Posted: Tue Jan 26, 2016 8:12 am
by Smitstertjies
Graag wil ek net vir Geno dankie se vir sy puik diens met die aankoop van my March 3-24x52 FFP teleskoop.
Hy het al die pad Bronkhorstspruit toe gery om die scope te kom opsit met lapping en als. Geen ekstra koste. Ek wonder hoeveel handelaars daar buite sal dit nog doen?
En nie eers om te praat van die kwaliteit van die produk nie!! Daai scope is n masjien!!
Re: Puik diens G+G Varminting (Geno)
Posted: Tue Jan 26, 2016 10:04 am
by Vlakvark Soldaat
Dis uitstekend!
Ek het vanoggend n email gekry ivm my .25-06 se kolf. Ek kry hom later in die week, en ek kan nie wag nie!
Re: Puik diens G+G Varminting (Geno)
Posted: Tue Jan 26, 2016 10:25 am
by Arnold
Ek wonder of hy Kaap toe sal kom om 'n scope te kom opsit
Die biedjie wat ek nou al met Geno gewerk het, het dieselfde goeie ondervinding tot gevolg gehad.
Re: Puik diens G+G Varminting (Geno)
Posted: Tue Jan 26, 2016 10:32 am
by Jessie
Kan dit ook staaf. Geno se diens is AA++
Re: Puik diens G+G Varminting (Geno)
Posted: Tue Jan 26, 2016 11:32 am
by Jaco v Zyl
Ek het dieselfde goeie diens ondervind
Re: Puik diens G+G Varminting (Geno)
Posted: Tue Mar 29, 2016 6:31 pm
by Toyrsi
Hi manne. Wat kos so scope? Dankie
Re: Puik diens G+G Varminting (Geno)
Posted: Tue Mar 29, 2016 7:20 pm
by Nickvn
Well done Geno!!!
Re: Puik diens G+G Varminting (Geno)
Posted: Tue Mar 29, 2016 7:30 pm
by JTM
Ek kan ook getuig van sy goeie diens.
Re: Puik diens G+G Varminting (Geno)
Posted: Thu Feb 08, 2024 3:44 pm
by Dumbluck
Ek moes nou vêr terug gaan soek vir die gepaste draad.
Dankie Geno weereers vir puik diens.
Gister oggend so paar whatsapps heen en weer en 'n nuwe scope is klaar vandag afgelewer by my huis.
Lekker om met iemand no-nonsense besigheid te kan doen oor whatsapp as ek op see sit met stadige wifi sein.
Het my eerste Accuracy 1st Bubble level by hom gekoop in 2015 en van daar af so elke dan en wan ietsie. Nog net goeie diens ontvang.
Altyd bereid om 'n whatsapp/oproep te antwoord en te help met produkte opspoor.
Thanks Geno