Page 1 of 1

EERSTE KLEIDUIF GESKIET

Posted: Sat Jun 18, 2011 12:57 pm
by James Wilson
ek het al so 6 maande n A300 Berreta semi-auto. het in die week vir my kleie en n kleiduifskieter(regte benaming?)  gekry en gaan vanmiddag n bietjie probeer. n vriend se vir my ek moet die kleie in die lang gras laat val dan breek daar minder en ek kan dit weer gebruik.

is daar nog tips wat julle vir n groentjie kan gee?

Re: EERSTE KLEIDUIF GESKIET

Posted: Sat Jun 18, 2011 1:03 pm
by Gerhard
Vat baie ammo saam...

Kyk mooi waar daai kleie val want hulle raak nogal maklik weg in die lang gras...

Geniet dit baie...

Re: EERSTE KLEIDUIF GESKIET

Posted: Sat Jun 18, 2011 1:04 pm
by blaser
ja hulle moet nie in die lang gras val nie jy moet die klei stukend skiet voor hy val

Re: EERSTE KLEIDUIF GESKIET

Posted: Sat Jun 18, 2011 1:04 pm
by Beretta
Jagbehep
Ja sien die klei skiet die klei hou jou kop af en follow throug.Onthou die klei is nie vinniger as jou geweer nie. Vra maar ook gerus vir remington hy is n expert.Soos golf met n geweer
Groete
Beretta

Re: EERSTE KLEIDUIF GESKIET

Posted: Sat Jun 18, 2011 1:22 pm
by Gerhard
remington wrote: ja hulle moet nie in die lang gras val nie jy moet die klei stukend skiet voor hy val
Ek se dit vir my pa ook...

Maar die oubaas se oog is bietjie uit met die hael geweer.

Moet hom erns heen stuur vir klasse.  ;D

Re: EERSTE KLEIDUIF GESKIET

Posted: Sat Jun 18, 2011 1:44 pm
by blaser
beretta
dankie vir die komplement maar jy het dan vir my geleer
ek gaan hoeka nou n paar rontes siet

jagbehep
hoe is daai a300 gechoke

Re: EERSTE KLEIDUIF GESKIET

Posted: Sat Jun 18, 2011 2:45 pm
by James Wilson
2 pionts of choke

Re: EERSTE KLEIDUIF GESKIET

Posted: Sat Jun 18, 2011 2:59 pm
by Beretta
Jagbehep
3/4 of improved modified choke dit is wat hulle dit noem
Beretta

Re: EERSTE KLEIDUIF GESKIET

Posted: Sat Jun 18, 2011 6:01 pm
by James Wilson
dankie.  hy skiet lekker nou net terug gekom maar was dit nou lekker!!!!!

Re: EERSTE KLEIDUIF GESKIET

Posted: Sat Jun 18, 2011 10:08 pm
by .::Alwyn-U::.
Dis nog iets wat ek in wil bel?.. n lekker haelgeweer vir kleiduif

Re: EERSTE KLEIDUIF GESKIET

Posted: Sun Jun 19, 2011 9:09 pm
by Monrique (SJ)
Het laas Desember ook vir die eerste keer kleie geskiet, was baie lekker.  Nou net om n ou side by side of over and under te kry!!

My Pa se A300 skiet self lekker.

Groetnis

Re: EERSTE KLEIDUIF GESKIET

Posted: Tue Jul 05, 2011 7:04 pm
by james 303
Ek self skiet kleiduif wat n lekker sport seker vir so 5 maande ek het dit nou al bemeester ek skiet graag met O/U het al met S/S geskiet maar hy gooi die oog n bietjie uit ek reken elkeen het maar sy eie likeing met watse geweer hy skiet