WANTED: Buck Lux Mes
Posted: Mon Feb 08, 2016 2:53 pm
Marag manne,
Ek is nou al meer as n jaar lank opsoek na n spesifieke mes vir n vriend van my. As iemand dalk weet hoe of waar ek so mes in die hande kan kry sal jy my asb laat weet. Om hom in te voer gaan n helse klomp geld kos, hy wil hom nie SO graag hĂȘ nie.
Sien aangeheg n prentjie asook n 'link'.
http://www.buckknives.com/product/lux-knife/0816CFS-B/