Jagplek Aberdeen

Post Reply
User avatar
tokjak
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 331
Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm

Jagplek Aberdeen

Post by tokjak »

Nog paar plekke beskikbaar, vriespoort@gmail.com
User avatar
henka
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 73
Joined: Sun Nov 23, 2014 6:04 pm

Re: Jagplek Aberdeen

Post by henka »

Goeie middag het jy nog plek oop??

Sent from my S50
User avatar
iceman1982
Hero Member
Hero Member
Posts: 538
Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm

Re: Jagplek Aberdeen

Post by iceman1982 »

tokjak wrote:Nog paar plekke beskikbaar, vriespoort@gmail.com
Hi Tokjak,
Is dit vir biltong of trofee jag?
User avatar
tokjak
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 331
Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm

Re: Jagplek Aberdeen

Post by tokjak »

Aberdeen.... 2. Naweke in Julie beskikbaar, kudu en springbok(voorsit jag) , mail my by vriespoort@gmail.com
Clement
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Tue Jan 31, 2017 8:52 am

Re: Jagplek Aberdeen

Post by Clement »

Hi. As daar nog jag geleenthede is vir 2017 stuur asb informasie na clement@eyabantupe.co.za
Dankie
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Jagplek Aberdeen

Post by joe rocket »

Clement wrote:Hi. As daar nog jag geleenthede is vir 2017 stuur asb informasie na clement@eyabantupe.co.za
Dankie


Ja daar is maar nie vir jou nie, aangesien jy nie jouself voorgesteI het nie. Dis nie n wham bam, kom soek gou n jag, thank you mam forum nie.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Johan L
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Fri Apr 12, 2013 12:47 pm

Re: Jagplek Aberdeen

Post by Johan L »

Hallo Tokjak,

ek hoor gister op die radio hoe die manne daar sukkel met die droogte in die Oos Kaap. Ons jag jaarliks daar by Kenridge en dit lyk nie goed nie volgens die boer daar. Dit klink ook of daar dalk n jagverbod gaan kom en nou is ons ook bekommerd dat ons jag gaan platval. Wat hoor jy?
JOHAN
________________

Somerset-Wes

300WSM Sako/303 P14/Baikal 12g/Glock19/CZ 6.5x55/Sabatti 6XC/Tikka 243win/Win 375 H&H/CZP07
User avatar
tokjak
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 331
Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm

Re: Jagplek Aberdeen

Post by tokjak »

Dit wat ek hoor is jag selfde as laasjaar
User avatar
tokjak
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 331
Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm

Re: Jagplek Aberdeen

Post by tokjak »

Jis Joe ....Help net die man mooi reg .....Nie sy kop afbyt nie ......Clement ,gaan stel jouself net voor by nuwe lede .....groete
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Jagplek Aberdeen

Post by Jurgen Visser »

joe rocket wrote:
Clement wrote:Hi. As daar nog jag geleenthede is vir 2017 stuur asb informasie na clement@eyabantupe.co.za
Dankie


Ja daar is maar nie vir jou nie, aangesien jy nie jouself voorgesteI het nie. Dis nie n wham bam, kom soek gou n jag, thank you mam forum nie.
:laugh: :laugh: :laugh: :laugh: +1
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
nwbouwer
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Thu Mar 16, 2017 10:52 pm

Re: Jagplek Aberdeen

Post by nwbouwer »

Goeie naand.
Kan ek vra vir die details asb wil graag my stief pa vat vir n lekker jag trippie. Eks van JHB maar my ouers bly in Jansenville self op n wildsplaas mar hulle wil nie skiet die jaar nie laasjaar was baie geskiet.
Ekt n 270 en stief pa n 30-06. Dis ook my eerste keer op die site maar nie my laaste nie verseker...
Baie dankie
Email is nwbouwer@gmail.com
Post Reply