Page 1 of 1
Fox Pro aerial
Posted: Sat Feb 13, 2016 3:45 pm
by NicoSmit
Ek het vanoggend gou die aerial op my Fox pro gesit het 'n ou modem gestrip en die se aerial gebruik Ek het begin sukkel met sy ontvangs na die operasietjie het ek hom toe sommer in die straat getoets en oor die 200 tree gekry .
Re: Fox Pro aerial
Posted: Sat Feb 13, 2016 4:54 pm
by 222 Sako
Nico dit lyk netjies!
Jammer vir die hijack maar ek wil jou tog vra.
Het jy nognie probleme met jou remote opgetel nie? Ek is al by die tweede roeper en moet al n derde remote kry. Ek begin al twyfel of die regtig so goeie produk is en of ek nie maar na groter model moet opgradeer. Mens moet jou duim omtrent deur die ding druk om hom te laat regestreer.
Groete Eddie.
Re: Fox Pro aerial
Posted: Sat Feb 13, 2016 4:58 pm
by cassie_calvinia
sako, die keypads gee in.
is jammer niemand in sa kan dit regmaak nie.
weet nie of dit met ander modelle ook so is nie.
Re: Fox Pro aerial
Posted: Sat Feb 13, 2016 5:06 pm
by Heinz Petersen
Ek het die Foxpro Firestorm en het ook die week probleme opgetel met die remote. Jy moet hom n paar keer druk vir enige aksie. Ek gaan myne oopmaak en die kontak punte skoonmaak.
Re: Fox Pro aerial
Posted: Sat Feb 13, 2016 5:13 pm
by 222 Sako
Heinz laat weet asb as jy regkom. Ek het probeer maar daar is net n "pad" in. Kon niks kry om skoon te maak.
Buite my elektroniese kennis.
Re: Fox Pro aerial
Posted: Sat Feb 13, 2016 6:13 pm
by mr rey
Mooi gemaak met daai aerial Nico! Mens kan sommer n decoy op dit vas maak vir dag roep ook nog
222 Sako, watter foxpro sukkel jy meer en wat maak jy met remote as jy breek? (Jammer vir hijack)
Re: Fox Pro aerial
Posted: Sun Feb 14, 2016 7:19 pm
by johans
dit laat my dink hoekom mense reken foxpro is die beste roeper.ek dink foxpro is dalk die mees algemene roeper.ek ondervind ook al die probleme soos hierbo genoem met my foxpro.maar my western rivers roeper werk soos n droom
Re: Fox Pro aerial
Posted: Sun Feb 14, 2016 9:27 pm
by Jackalsniper
Dis hoekom ek n turbo dogg gekry het, baie lekker remote.
Re: Fox Pro aerial
Posted: Sun Feb 14, 2016 10:58 pm
by Cobus(Cobb)
Voor julle te mal gaan met die antennas....trek biki daai baie reflector tape af......
Re: Fox Pro aerial
Posted: Mon Feb 15, 2016 12:16 am
by Heinz Petersen
Flink gedink Cobus. Ek het daai een mis gekyk, want ek het net twee weke terug voor ek weg was nuwe reflector tape op gesit en dit kan verseker die oorsaak wees.
Re: Fox Pro aerial
Posted: Mon Feb 15, 2016 6:29 am
by NicoSmit
Cobus(Cobb) wrote:Voor julle te mal gaan met die antennas....trek biki daai baie reflector tape af......
Wat is fout met die reflector tape?
Re: Fox Pro aerial
Posted: Mon Feb 15, 2016 8:13 am
by Cobus(Cobb)
ekt my Wildfire n antenna opgesit, so lank, blink telescopic een en getoets line of sight 600m...
plak toe so mooi reflector strip op die areal, lyk soos n vlaggie...
konnie 100m kry nie......
verkoop voor ek kon toets of hy weer beter is sonder die reflector tape...
daarom sĂȘ/vra ek julle moet so maak...
Re: Fox Pro aerial
Posted: Sun Apr 03, 2016 8:53 pm
by Wolram
Nico, kan jy uitbrei oor die antenna se koppeling?
Re: Fox Pro aerial
Posted: Sun Apr 03, 2016 8:58 pm
by NicoSmit
Wolram ek het jou 'n pm gestuur
Re: Fox Pro aerial
Posted: Mon Apr 04, 2016 10:12 am
by Witpietskiet
Nico dit klink na n plan, kan jy met ons deel asb.
Re: Fox Pro aerial
Posted: Mon Apr 04, 2016 2:26 pm
by NicoSmit
y sal sien as jy die roeper oopmaak die antenna draad is in die handvatsel van die roeper maak hom los en haal so stukkie van die insulation af aan die voorpunt soldeer die punt aan die antenna se onderpunt vas boor 'n gaatjie in die handvatsel so groot soos die antenna .Ek het die antenna vas geplak met Pratley gom die soort wat jy die 2 buisies meng sit dan alles maar net weer vas . moenie bostik of enige van daai gomme gebruik wat plastiek vreet nie. hoop jy kom reg skree maar as daar nog iets is hier is erens op jaracal fotos hoe jy dit ook kan doen
Re: Fox Pro aerial
Posted: Mon Apr 04, 2016 3:12 pm
by Witpietskiet
NicoSmit wrote:y sal sien as jy die roeper oopmaak die antenna draad is in die handvatsel van die roeper maak hom los en haal so stukkie van die insulation af aan die voorpunt soldeer die punt aan die antenna se onderpunt vas boor 'n gaatjie in die handvatsel so groot soos die antenna .Ek het die antenna vas geplak met Pratley gom die soort wat jy die 2 buisies meng sit dan alles maar net weer vas . moenie bostik of enige van daai gomme gebruik wat plastiek vreet nie. hoop jy kom reg skree maar as daar nog iets is hier is erens op jaracal fotos hoe jy dit ook kan doen
Baie dankie, ek gaan dit probeer.
Re: Fox Pro aerial
Posted: Mon Apr 04, 2016 5:24 pm
by Piet Pille
Witpietskiet wrote:NicoSmit wrote:y sal sien as jy die roeper oopmaak die antenna draad is in die handvatsel van die roeper maak hom los en haal so stukkie van die insulation af aan die voorpunt soldeer die punt aan die antenna se onderpunt vas boor 'n gaatjie in die handvatsel so groot soos die antenna .Ek het die antenna vas geplak met Pratley gom die soort wat jy die 2 buisies meng sit dan alles maar net weer vas . moenie bostik of enige van daai gomme gebruik wat plastiek vreet nie. hoop jy kom reg skree maar as daar nog iets is hier is erens op jaracal fotos hoe jy dit ook kan doen
Baie dankie, ek gaan dit probeer.
Jy kan tog elkgeval nie 'n jakkals verder as 60m raakskiet nie Poeta, so jy gaan jouself net frustreer met langer aerial.....
Re: Fox Pro aerial
Posted: Mon Sep 04, 2017 10:40 pm
by Shaker
Hi, Hier is iemand in SA wat die Foxpro Remotes herstel. Het myne laasweek laat herstel teen n billike prys.
Jack Smit van Fox Seeker Dimmers.
Re: Fox Pro aerial
Posted: Tue Sep 05, 2017 7:24 am
by Jakman
Hi Shaker, Het jy dalk kontak besonderhede vir Jack Smit?
Re: Fox Pro aerial
Posted: Thu Sep 07, 2017 7:12 am
by Shaker
Hi , dit is +27 (83) 4174046
Groete
Re: Fox Pro aerial
Posted: Mon Oct 30, 2017 4:22 pm
by Ali308
Middag almal.
Wat din k julle van die Icotec GC 500?