Page 1 of 1

Soek vlieggerei te ruil

Posted: Thu Feb 18, 2016 8:20 am
by grumpy
Ek het n Angel Fly pro paintball gun te ruil vir vlieggerei. Waarde is tussen 5 en 7k.

Kan my pm as iemand belang stel asb.

Dankie.