Page 1 of 1
Walther Lgv
Posted: Sat Feb 20, 2016 12:36 pm
by LJS
Kyk so gelukkie!! Deelgeneem in 1966 Olimpiese spele
Re: Walther Lgv
Posted: Sat Feb 20, 2016 2:38 pm
by JTM
So waar. Baie nice, geluk!
Hulle maak weer deesdae 'n LGV wat ook baie lekker skiet.
Re: Walther Lgv
Posted: Sat Feb 20, 2016 3:41 pm
by wlm
Myne is nie in so 'n goeie toestand nie maar skiet baie lekker!
Re: Walther Lgv
Posted: Sat Feb 20, 2016 6:02 pm
by LJS
Die roer moes jare lank in kas gestaan het ge-olie. Was rerig verbaas oor die kondisie.