Page 1 of 2

Geweersmede en hulle kontakbesonderhede basis

Posted: Tue Mar 01, 2016 3:48 pm
by Wouter Roets
Hallo Jaracallers

Ek kry persoonlik en sien op die forum baie navrae oor geweersmede van lede. Ek het dit goed gedink om hierdie hofie te begin om dit makliker te maak vir lede om wel by geweersmede uit te kom vir hulle behoeftes. Kan julle dalk julle smede se name en kontakbesonderhede hier plaas volgens die volgende gegewens.

1 ) Naam van die Besigheid.
2 ) Eienaar of kontakpersoon.
3 ) Gebied waar die besigheid gelee is.
4 ) Spesialiteits veld van die besigheid bv F-klas gewere, groot kalibers, algemene herstelwerk ens.
5 ) Byvoeging indien die instansie/persoon bv n agent van n sekere maak loop of aksie is.
6 ) Kommentaar soos bv die persoon vat sy tyd maar is deeglik. Hou dit asb saaklik of vermy dit dan eerder.

Mense ons almal is deeglik bewus dat enige persoon of instansie hulle foute ook begaan en dat nie almal dieselfde diens of prokduk ervaar het nie. So met dit ingedagte glo ek dat lede smede se besonderhede sal plaas met wie hulle gelukkig was. Kom ons hou negetiewe ervarings vir n aparte draad vir die gesonde rede om hierdie draad die funksie te gee waarvoor hy geskep is nl n informasie blad vir geweersmede.

Groetnis
Wouter

Re: Geweersmede en hulle kontakbesonderhede basis

Posted: Tue Mar 01, 2016 10:55 pm
by Pappabeer
1. Johan Morkel Stellenbosch. Pasmaak gewere van top gehalte. Baie goeie kennis van ouer gewere vir herstelwerk, voerprobleme regmaak, kolwe restoreer.
Johan het n baie realistiese kennis oor tweedehandse waarde van ouer gewere.
(021) 865 2223

2. Henk Silent Hunter hier op die forum. - skroefdraad sny en KDs bou. Ek het n hele paar uur gestaan en kyk wat die man op n draaibank doen, en sy werk is pynlik netjies. Ek het n paar horrifiserende gewere daar gesien wat seker met n Torcraft tap&die set gemollesteer is wat Henk op sy draaibank gered het.

Re: Geweersmede en hulle kontakbesonderhede basis

Posted: Tue Jul 12, 2016 11:12 am
by Wouter Roets
In geen spesifieke volgorde:

1. Terry Harrison (Weskaap)
2. Izak Hattingh (Bloemfontein)
3. Andries Moller (Pretoria)
4. Lance Stevens (Vaaldriehoek)
5.Chris van Niekerk / Dirk vd. Heever (Weskaap)
6. Johan v Rensburg (Cradock)
7. Piet Welgemoed (Pretoria Wes)
8. Oom Louw van Deventer (Potch)
9. Geoffrey Barrabal (Brackenfell)
10.Michael Barrabal (Kolwe;rails;MB;etc-Bellville)
11.Gerrie Coetzee (Bloemfontein)
12.Paul Notnagel (Benchrest tipe geweer-Kroonstad)
13. Kevin Healy (Bloemfontein)
14. Steve Fourie (Pta)
15. Sabi Rifles (Nelspruit)
16. Ralph Badenhorst (Ermelo)
17, Danie Joubert
18. Willie Pretorius (Wesrand)
19. Ginger van Zyl (Pta)

Re: Geweersmede en hulle kontakbesonderhede basis

Posted: Tue Jul 12, 2016 12:45 pm
by FCLoretz
Wouter,

Werk oom Ginger nog aan gewere?

Re: Geweersmede en hulle kontakbesonderhede basis

Posted: Tue Jul 12, 2016 12:54 pm
by ruaanb
FCLoretz wrote:Wouter,

Werk oom Ginger nog aan gewere?
Daai oom is die meester agter my 6mm Musgrave.

Re: Geweersmede en hulle kontakbesonderhede basis

Posted: Tue Jul 12, 2016 12:58 pm
by FCLoretz
ruaanb wrote:
FCLoretz wrote:Wouter,

Werk oom Ginger nog aan gewere?
Daai oom is die meester agter my 6mm Musgrave.
Ek was so 4 jaar terug by hom met my Ruger No.1 wat nie wou groepeer nie. Hy het die geweer een kyk gegee, my 'n skroewe draaier gegee en gese maak so en so en so. Hy het toesig gehou en daarna nog nie 'n dag se probleem met die toer gehad.

Hy het op daai stadium gepraat van ophou aan gewere werk en daarom my vraag.

Re: Geweersmede en hulle kontakbesonderhede basis

Posted: Tue Jul 12, 2016 1:02 pm
by ruaanb
Dit kan ek jou ongelukkig nie mee help nie.

Re: Geweersmede en hulle kontakbesonderhede basis

Posted: Tue Jul 12, 2016 1:03 pm
by LDV
Het iemand Izak Hatting se sel nommer?
Het hy n shop of werk van sy huis af?

Re: Geweersmede en hulle kontakbesonderhede basis

Posted: Tue Jul 12, 2016 1:14 pm
by Maanboef
082 338 5976,werk van sy huis af.Op Reddersburg pad uit Bloem

Re: Geweersmede en hulle kontakbesonderhede basis

Posted: Tue Jul 12, 2016 1:28 pm
by LDV
Dankie

Re: Geweersmede en hulle kontakbesonderhede basis

Posted: Tue Jul 12, 2016 2:43 pm
by Wouter Roets
Hallo Manne

Ek het bogenoemde by een van Geno se post gaan steel/leen. Vergewe my asb Geno, maar ek het gedink dit sou van pas wees by die draad. Julle is welkom om in te vul by elke persoon soos julle n bydrae wil maak. Sal goed wees as n mens bv die persoon se spesialiteits veld of gebied ook kan byvoeg asook kontakbesonderhede indien julle dit het.

Groetnis
Wouter

Re: Geweersmede en hulle kontakbesonderhede basis

Posted: Tue Jul 12, 2016 3:16 pm
by Dirkonius
Baie dankie Wouter, dit is 'n wonderlike 'thread'.

Re: Geweersmede en hulle kontakbesonderhede basis

Posted: Tue Jul 12, 2016 5:43 pm
by tripodmvr
In geen spesifieke volgorde:

1. Terry Harrison (Weskaap)
2. Izak Hattingh (Bloemfontein)
3. Andries Moller (Pretoria)
4. Lance Stevens (Vaaldriehoek)
5.Chris van Niekerk / Dirk vd. Heever (Weskaap)
6. Johan v Rensburg (Cradock)
7. Piet Welgemoed (Pretoria Wes)
8. Oom Louw van Deventer (Potch)
9. Geoffrey Barrabal (Brackenfell)
10.Michael Barrabal (Kolwe;rails;MB;etc-Bellville)
11.Gerrie Coetzee (Bloemfontein)
12.Paul Notnagel (Benchrest tipe geweer-Kroonstad)
13. Kevin Healy (Bloemfontein)
14. Steve Fourie (Pta)
15. Sabi Rifles (Nelspruit)
16. Ralph Badenhorst (Ermelo)
17, Danie Joubert
18. Willie Pretorius (Wesrand)
19. Ginger van Zyl (Pta)
20. Greg Cardin (Vanderbijlpark)
21. Alexander Potgieter (Meyerton)

Re: Geweersmede en hulle kontakbesonderhede basis

Posted: Tue Jul 12, 2016 5:53 pm
by JPS
1. Terry Harrison (Weskaap)
2. Izak Hattingh (Bloemfontein)
3. Andries Moller (Pretoria)(TR, FTR en FOpe gewere)
4. Lance Stevens (Vaaldriehoek) (FTR en F Ope gewere)
5.Chris van Niekerk / Dirk vd. Heever (Weskaap)
6. Johan v Rensburg (Cradock)
7. Piet Welgemoed (Pretoria Wes) (TR, FTR en F Ope gewere)

22. Tinus van Wyk (PTA)

Re: Geweersmede en hulle kontakbesonderhede basis

Posted: Wed Jul 13, 2016 9:18 am
by THOMAST

23. Ludi Starke (Durbanville)
24. Johan Morkel (Stellenbosch)

Re: Geweersmede en hulle kontakbesonderhede basis

Posted: Wed Jul 13, 2016 9:47 am
by NicoSmit
]1. Terry Harrison (Weskaap)

24. Johan Morkel (Stellenbosch)[/quote]
25. Wicus Fourie (Randfontein)

Re: Geweersmede en hulle kontakbesonderhede basis

Posted: Wed Jul 13, 2016 11:02 am
by Delrico
Moet ons nie dalk ook die kontak nommers van die smede bysit nie.

Re: Geweersmede en hulle kontakbesonderhede basis

Posted: Wed Jul 13, 2016 11:03 am
by Johan van Wyk
NicoSmit wrote:]1. Terry Harrison (Weskaap)
2. Izak Hattingh (Bloemfontein)
3. Andries Moller (Pretoria)(TR, FTR en FOpe gewere)
4. Lance Stevens (Vaaldriehoek) (FTR en F Ope gewere)
5.Chris van Niekerk / Dirk vd. Heever (Weskaap)
6. Johan v Rensburg (Cradock)
7. Piet Welgemoed (Pretoria Wes) (TR, FTR en F Ope gewere)
8. Oom Louw van Deventer (Potch)
9. Geoffrey Barrabal (Brackenfell)
10.Michael Barrabal (Kolwe;rails;MB;etc-Bellville)
11.Gerrie Coetzee (Bloemfontein)
12.Paul Notnagel (Benchrest tipe geweer-Kroonstad)
13. Kevin Healy (Bloemfontein)
14. Steve Fourie (Pta)
15. Sabi Rifles (Nelspruit)
16. Ralph Badenhorst (Ermelo)
17, Danie Joubert
18. Willie Pretorius (Wesrand)
19. Ginger van Zyl (Pta)
20. Greg Cardin (Vanderbijlpark)
21. Alexander Potgieter (Meyerton)
22. Tinus van Wyk (PTA)
23. Ludi Starke (Durbanville)
24. Johan Morkel (Stellenbosch)
25. Wicus Fourie (Randfontein)
26. Faan de Vos (Pta)[/quote]

Re: Geweersmede en hulle kontakbesonderhede basis

Posted: Wed Jul 13, 2016 11:43 am
by spekieries

26. Faan de Vos (Pta)
27 Chad Gilley [Arms] ( Pta)

Re: Geweersmede en hulle kontakbesonderhede basis

Posted: Wed Jul 13, 2016 11:46 am
by spekieries
Waar is die Natal manne ? Wie is die Hoof Induna by Mkonto?

Re: Geweersmede en hulle kontakbesonderhede basis

Posted: Wed Jul 13, 2016 10:07 pm
by tripodmvr
1. Terry Harrison (Weskaap)
2. Izak Hattingh (Bloemfontein)
3. Andries Moller (Pretoria)(TR, FTR en FOpe gewere)
4. Lance Stevens (Vaaldriehoek) (FTR en F Ope gewere)
5.Chris van Niekerk / Dirk vd. Heever (Weskaap)
6. Johan v Rensburg (Cradock)
7. Piet Welgemoed (Pretoria Wes) (TR, FTR en F Ope gewere)
8. Oom Louw van Deventer (Potch)
9. Geoffrey Barrabal (Brackenfell)
10.Michael Barrabal (Kolwe;rails;MB;etc-Bellville)
11.Gerrie Coetzee (Bloemfontein)
12.Paul Notnagel (Benchrest tipe geweer-Kroonstad)
13. Kevin Healy (Bloemfontein)
14. Steve Fourie (Pta)
15. Sabi Rifles (Nelspruit)
16. Ralph Badenhorst (Ermelo)
17, Danie Joubert
18. Willie Pretorius (Wesrand)
19. Ginger van Zyl (Pta)
20. Greg Cardin (Vanderbijlpark)
21. Alexander Potgieter (Meyerton)
22. Tinus van Wyk (PTA)
23. Ludi Starke (Durbanville)
24. Johan Morkel (Stellenbosch)
25. Wicus Fourie (Randfontein)
26. Faan de Vos (Pta)
27. Chad Gilley Arms (Pta)
28 Craig Clintworth @ info@mkonto.co.za

Re: Geweersmede en hulle kontakbesonderhede basis

Posted: Thu Jul 14, 2016 12:23 pm
by michris
Enige geweersmede in Rustenburg omgewing ?

Re: Geweersmede en hulle kontakbesonderhede basis

Posted: Fri Jul 15, 2016 5:31 am
by Geno
michris wrote:Enige geweersmede in Rustenburg omgewing ?
Oom Ozzie Penzhorn en Jeff Angelo.

Re: Geweersmede en hulle kontakbesonderhede basis

Posted: Fri Jul 15, 2016 8:26 am
by NicoSmit
1. Terry Harrison (Weskaap)
2. Izak Hattingh (Bloemfontein)
3. Andries Moller (Pretoria)(TR, FTR en FOpe gewere)
4. Lance Stevens (Vaaldriehoek) (FTR en F Ope gewere)
5.Chris van Niekerk / Dirk vd. Heever (Weskaap)
6. Johan v Rensburg (Cradock)
7. Piet Welgemoed (Pretoria Wes) (TR, FTR en F Ope gewere)
8. Oom Louw van Deventer (Potch)
9. Geoffrey Barrabal (Brackenfell)
10.Michael Barrabal (Kolwe;rails;MB;etc-Bellville)
11.Gerrie Coetzee (Bloemfontein)
12.Paul Notnagel (Benchrest tipe geweer-Kroonstad)
13. Kevin Healy (Bloemfontein)
14. Steve Fourie (Pta)
15. Sabi Rifles (Nelspruit)
16. Ralph Badenhorst (Ermelo)
17, Danie Joubert
18. Willie Pretorius (Wesrand)
19. Ginger van Zyl (Pta)
20. Greg Cardin (Vanderbijlpark)
21. Alexander Potgieter (Meyerton)
22. Tinus van Wyk (PTA)
23. Ludi Starke (Durbanville)
24. Johan Morkel (Stellenbosch)
25. Wicus Fourie (Randfontein)083 380 0694
26. Faan de Vos (Pta)
27. Chad Gilley Arms (Pta)
28 Craig Clintworth @ info@mkonto.co.za[/quote]

Re: Geweersmede en hulle kontakbesonderhede basis

Posted: Fri Jul 15, 2016 9:58 am
by Boersonderroer
Smaak my ek sal moet gaan vakansie hou in die kaap as ek aan my geweer wil laat werk :(

Sent from my E5823 using Tapatalk