Page 1 of 1
TWYFELSPOORT HUNTING NAMIBIA
Posted: Wed Jun 22, 2011 5:07 pm
by foxripper
Twyfelspoort is gelee, ?120km Noord van Grootfontein. 15 Spesies soos Rooibok, Blesbok, Swart Wildebees, Eland, Vlakte Zebra, Blou Wildebees, Berg Zebra, Gemsbok, Rooi Hartebees, Koedoe, Kameelperd, Duiker, Steenbok, Vlakvark & Springbok. En as jy rerig moet, Jakkals & Rooikat.
Die akkomodasie is toegerus met 4 Kamers en 'n Lapa, 200meter van Watergat. Baie mooi uitsig en baie privaat.
Fotos sal binnekort ook verskyn op die forum.
Location: 18?53'5.71"S & 18?44'31.77"E
Kontak my by
bvanwyk1981@gmail.com vir meer inligting.
Groete
Foxi
Re: TWYFELSPOORT HUNTING NAMIBIA
Posted: Wed Jun 22, 2011 5:13 pm
by foxripper
Re: TWYFELSPOORT HUNTING NAMIBIA
Posted: Wed Jun 22, 2011 7:09 pm
by 300Winmag
Ruik julle die rook?? Dis my brein wat besig is met somme!!
Re: TWYFELSPOORT HUNTING NAMIBIA
Posted: Fri Dec 02, 2011 8:42 pm
by BIG LION
Foxi, kan jy vir my meer info email na
alethadwl@gmail.com, ek stel belang om al jou wild te skiet wat jy wil laat skiet.
Groete
BIG LION
Re: TWYFELSPOORT HUNTING NAMIBIA
Posted: Fri Dec 02, 2011 10:48 pm
by Nuweseun
Naand Fox, wil jy nie asb vir my meer inligting stuur na rsmith at mailbox . copuntza
Groete
Re: TWYFELSPOORT HUNTING NAMIBIA
Posted: Sun Dec 04, 2011 8:23 pm
by Dawid
Ek het nou al Twyfelspoort al tot op Google Earth gesit en bekyk.....Hierdie verduiwelse plek is besig om te krap waar dit nog nooit gejeuk het nie.
Hoe gemaak met wapens in en uit NAM en vleise
Ewe belangrik......PRYSE
Re: TWYFELSPOORT HUNTING NAMIBIA
Posted: Sun Dec 04, 2011 8:39 pm
by Monrique (SJ)
Dawid
Jy sal moet aansoek doen vir die vleispermit vanaf Pretoria en met die vuurwapens kry jy n uitvoer permit by jou plaaslike polisie stasie!
Dis hoe ek die dinge het.
Het hierdie gekry: I'm going game hunting in Namibia. Do I require a permit to bring back the meat?
Yes. If less than 25 kg then no documentation is required, provided the meat is from the Foot and Mouth Disease free area. However, if more than 25kg and up to 250kg you require a South African Import permit and Veterinary health certificate from Namibia. If more than 250kg then a commercial licence is required to bring meat into SA. Contact person for permits at the National Department of Agriculture in Pretoria, Veterinary Services Animal Health is Ina Labuschagne on (012) 319 7514 / 319 6000.
Biltong over 10 kg - also requires a permit as above.
Sorry vir die brits, maar jy praat hom mos al vlot daai kant.
Groetnis
Re: TWYFELSPOORT HUNTING NAMIBIA
Posted: Sun Dec 04, 2011 8:48 pm
by Dawid
Baie dankie SJ
Nee ek vloek die Brits al vlot maar die boer bloed loop te erg, my "Was and were" en "is and are" was nog nooit lekker nie..
Wel dan wil dit my voorkom of dit nie teveel moeite is om daaikant te gaan jag nie. Bietjie kyk na daai opsie.
Re: TWYFELSPOORT HUNTING NAMIBIA
Posted: Sun Dec 04, 2011 8:53 pm
by Monrique (SJ)
Dan is dit reg maat.
N Vriend van my het die jaar in die Karasburg omgewing gaan jag en dit was nie te veel moeite. Sal self weer daaikant n draai wil gaan loop.
Groetnis
Re: TWYFELSPOORT HUNTING NAMIBIA
Posted: Sun Dec 04, 2011 9:04 pm
by HUNTER
Hello SJ
Daardie permit se 250kg nat vleis. koppe en pote af, vel kan aanbly maar dit is verwarrend vir die lot by grens so die beste is om maar met die skoon vleis daar aan te kom of 100kg biltong/droewors. dit is per jagter en nie meer as 500kg op een voertuig nie anders gaan jy invoerbelasting RSA kant betaal op die kg meer as dit. Jy moet ook 'n kwitansie saambring van die verkoper van die wild dat indien jy moet betaal hul dit kan bereken anders maak hul hul eie somme en dit kan gevaarlik raak. Vir horings moet jy 'n spesiale permit uitneem.
Re: TWYFELSPOORT HUNTING NAMIBIA
Posted: Tue Feb 14, 2012 5:01 pm
by Truvelloman
vra vi oom piet of kan ek maar kom....? hy skuld my nog hoeka daai eland bul wat ek en hy laas oor gepraat het hahahaha
Re: TWYFELSPOORT HUNTING NAMIBIA
Posted: Wed Feb 15, 2012 10:35 am
by 168 Supremacy
Manne
Stem saam met julle oor die somme maak, maar ek en 243 Songdaug gaan defnitief daar 'n draai moet gaan maak. Die bekendheid van hulle Elande is net een te veel vir my moet dit self gaan beleef. Jag nou al vir die afgelope 6 jaar in Namibia, maar nog nooit die Noorde betree nie. Foxripper ek stel baie belang in die trip sal jou email vir meer inligting.
Groete
Re: TWYFELSPOORT HUNTING NAMIBIA
Posted: Fri Sep 21, 2012 3:26 pm
by jgnel
Email asb pryslys na
maureen2009@iway.na
Groete
M
Re: TWYFELSPOORT HUNTING NAMIBIA
Posted: Fri Sep 21, 2012 4:32 pm
by Jakkalsgat
Hi Fox
E mail pryslys asb na
jacostander@telkomsa.net
Groete
Jaco
Re: TWYFELSPOORT HUNTING NAMIBIA
Posted: Sun Sep 23, 2012 7:17 pm
by JacoVOS
Hi Fox
Stuur maar vir my ook pryse as jy al het vir volgende jaar.
jaco1vos@hotmail.com
Jaco