Page 1 of 1
Strelok Pro
Posted: Sun Mar 06, 2016 7:32 pm
by Williel
Naand almal. ek verstaan die program nie lekker nie. Alle data is in soos ek dit goed dink. Nou zero ek die koeƫl op 250m. Calculate en op die tabel regoor 250m moet die elevasie dan 0.00 cliks wys maar gee -0.1 click.
Help my verstaan asb.
Re: Strelok Pro
Posted: Sun Mar 06, 2016 7:38 pm
by Heinz Petersen
Gawie kom in.
Re: Strelok Pro
Posted: Sun Mar 06, 2016 7:42 pm
by SakoTrippel2
Naand ek sou raai om te gaan kyk na die "settings" sit dan coriolis en spin drift af... Ekt dit ook mis gekyk in die begin. As daar "*" by die solutions is, is dit aan geskakel.
*edit* te vinnig gepraat voor ek gedink het. Zero is mos Zero...... Al effek waaraan ek kan dink is dalk iets soos 5 of 6 grade (hoek van skoot).
Anders laat oom Gawie ons reg help.
Groete
Frans
Re: Strelok Pro
Posted: Mon Mar 07, 2016 7:48 am
by Johnnie De Wet
Jou zero weather verskil moontelik van jou huidige weather of wind.
Neem n screenshot en post dit.
Re: Strelok Pro
Posted: Mon Mar 07, 2016 7:56 am
by Williel
Ek is nog n leek met die program, van watter deel in die program wil jy n snap shot sien?
Re: Strelok Pro
Posted: Mon Mar 07, 2016 7:59 am
by Johnnie De Wet
Die een heel voor nadat jy 'calculate' gedruk het. Sit net jou distance heel bo dieselfde in as jou zero distance.
Re: Strelok Pro
Posted: Mon Mar 07, 2016 8:18 am
by Williel
Hoop dis reg.
Re: Strelok Pro
Posted: Mon Mar 07, 2016 8:25 am
by Johnnie De Wet
Ja, jou zero weather en jou weather is nie identies nie, m.a.w. as jy by die kus jou geweer zero en dan in die binneland skiet sal jou POI skuif.
Re: Strelok Pro
Posted: Mon Mar 07, 2016 8:48 am
by Smitstertjies
Gou n vraag oor die coriolis effek. Ek sien nerens op Strelok Pro waar ek die rigting waarin ek skiet aandui nie? Dit het mos n groot effek op coriolis?
Re: Strelok Pro
Posted: Mon Mar 07, 2016 8:52 am
by Geno
Smitstertjies wrote:Gou n vraag oor die coriolis effek. Ek sien nerens op Strelok Pro waar ek die rigting waarin ek skiet aandui nie? Dit het mos n groot effek op coriolis?
85f96210-c5e6-4a0e-94ef-cbcd2e38bd67.jpg
As jy op Coriolis effect click, maak die volgende skerm oop.
Daar kan jy die rigting invoer.
98551228-7ad0-4aee-b2c8-f35772ee659e.jpg
Re: Strelok Pro
Posted: Mon Mar 07, 2016 9:22 am
by Smitstertjies
Dankie Geno
Ek sien nou op die IPhone lyk dit bietjie anders. Daar is so klein aardbolletjie langs die "distance" blokkie wat jy op kliek dan kan jy die rigting en GPS daar kry
Re: Strelok Pro
Posted: Mon Mar 07, 2016 10:05 am
by Williel
Dankie Johnnie, maw die zero weather is vir die kus omstandighede en verander die weather bo waar ek tans skiet?
Re: Strelok Pro
Posted: Mon Mar 07, 2016 10:14 am
by Geno
Williel wrote:Dankie Johnnie, maw die zero weather is vir die kus omstandighede en verander die weather bo waar ek tans skiet?
Zero weather is waar jy die scope gezero m.a.w ingestel het.
Re: Strelok Pro
Posted: Mon Mar 07, 2016 10:17 am
by Williel
Dankie Geno, daai Coriolis waarvan Smitstertjies praat glo ek is seker net belangrik van 600m en verder?
Re: Strelok Pro
Posted: Mon Mar 07, 2016 1:29 pm
by Dries101
Gaan lees bietjie die artikel- meeste telescope kan nie fyn genoeg stel om eers vir dit aan te pas nie
Spindrift is wel n ander saak....
http://loadoutroom.com/13415/reaper-tip ... is-effect/
Re: Strelok Pro
Posted: Mon Mar 14, 2016 8:14 am
by 6.5/284Norma
Williel wrote:Hoop dis reg.
Daai slope angle maak dalk vir die -0.1 clicks...
Re: Strelok Pro
Posted: Mon Mar 14, 2016 10:37 am
by Gawie(13mm)
Dries, op 900 m is die defleksie op 'n 87 vmax teen 3230 vt/sek omtrent 'n kwart MOA. Dws. 65.28mm op 900 m. Jy kan dit verseker stel. Party mense se dat jy meer as dit bewe, maar as die skoot loop en jy bewe na die verkeerde kant toe, gaan jy die ghong mis.
