Page 1 of 1

Nuwe TV reeks - History Channel

Posted: Sat Mar 12, 2016 7:55 pm
by JTM
Ek sien Donderdag 24 Maart op History Channel begin 'n nuwe reeks. Kompetisie formaat soos Masterchef, maar is vir mes makers/ metaal smede om wapens te verwaardig en dan word dit getoets en gescore. Lyk nogal interessant. Is genaamd " Forged in Fire ".

Slag weer iets om te kyk.

Re: Nuwe TV reeks - History Channel

Posted: Sat Mar 12, 2016 8:09 pm
by tripodmvr
Dankie vir attent maak, iets om na uit te sien.

Re: Nuwe TV reeks - History Channel

Posted: Sat Mar 12, 2016 8:26 pm
by JTM
Lyk interessant. Klink of hulle bv. 'n ball bearing gegee word om van 'n lem wapen te maak. Dan het hulle seker tyd om dit in te doen. "Only the best blade wins"

Re: Nuwe TV reeks - History Channel

Posted: Sat Mar 12, 2016 8:42 pm
by tripodmvr
Hoop dit is beter as al die koekerasie programme wat nou uitgepop het.

Re: Nuwe TV reeks - History Channel

Posted: Sat Mar 12, 2016 10:27 pm
by hpcoetzer
Dankie gaan dit pvr. As ek nog een koekbak/master of none sessie moet kyk gan ek iets oorkom!

Re: Nuwe TV reeks - History Channel

Posted: Thu Mar 24, 2016 7:04 pm
by JTM
Onthou gerus vanaand van die nuwe reeks op History Channel om 20h30. Lyk belowend.

Re: Nuwe TV reeks - History Channel

Posted: Thu Mar 24, 2016 9:29 pm
by Geno
Ek het binne n week se tyd die hele eerste en 2de seisoen gestream. Baie baie lekker program!

Re: Nuwe TV reeks - History Channel

Posted: Thu Mar 24, 2016 9:43 pm
by theedge
Het hom geloer en moet se het dit geniet

Re: Nuwe TV reeks - History Channel

Posted: Thu Mar 24, 2016 10:46 pm
by JTM
Het dit ook geniet. Lyk of mens maklik klomp blase en snye kan opdoen in so werkswinkel. Lekker speelgoed.

Re: Nuwe TV reeks - History Channel

Posted: Fri Mar 25, 2016 8:54 am
by andre007
Ekt hom perongeluk gemis. Sien hy herhaal weer 26 Maart om 21:20

Re: Nuwe TV reeks - History Channel

Posted: Fri Mar 25, 2016 8:56 am
by andre007
Geno wrote:Ek het binne n week se tyd die hele eerste en 2de seisoen gestream. Baie baie lekker program!
Geno. Jy moet ons meer van daai nuwe TV setup van jou vertel. Ekt alreeds n ''uncapped'' datalyn wat het n man nog nodig?

Re: Nuwe TV reeks - History Channel

Posted: Wed May 25, 2016 4:36 pm
by Springkudu
Ek het die advertensie gesien van die reeks en moet sĂȘ dit lyk goed, sal moet gaan soek en reeks tape.

Re: Nuwe TV reeks - History Channel

Posted: Wed May 25, 2016 8:48 pm
by Fanta300
Ek dink jy is te laat. Reeks is verby

Re: Nuwe TV reeks - History Channel

Posted: Thu May 26, 2016 1:32 pm
by Springkudu
:laugh: ::) :): :confused: ;D :laugh: Oops.....

Forged in fire - nuwe reeks begin 6 Februarie

Posted: Tue Jan 24, 2017 6:14 pm
by andre007
Ek sien die nuutste reeks begin 6 Februarie