Page 1 of 1

Kaapjag AGV ghong uitdaging.

Posted: Mon Mar 14, 2016 5:00 pm
by Gawie(13mm)
Die kompetisie is slegs vir Kaapjag lede en val saam met die Algemene jaarvergadering.
Wie van julle het al ingeskryf?http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/Screenshot_2016-03-14-16-54-13-1.png

Re: Kaapjag AGV ghong uitdaging.

Posted: Mon Mar 14, 2016 5:02 pm
by Heinz Petersen
Ek sal daar wees.

Re: Kaapjag AGV ghong uitdaging.

Posted: Tue Mar 15, 2016 7:39 am
by ANDRIES
Vir die wat wil oefen vir die jaarvergadering gongchallenge.Wynland se gongchallenge is 9 April.

Re: Kaapjag AGV ghong uitdaging.

Posted: Tue Mar 15, 2016 10:42 am
by scheffere
Daar is reeds 52 vooraf inskrywings en daar is ook nog kamp staan plekke by Holandse Molen. Ons maak 'n hele naweek hiervan aangesien dit die ghong challenge, AJV, trofee meet insluit. Groot pryse om te wen en gaan lekker naweek wees. Onthou ook spitbraai na die ghong challenge en AJV
Oeffen maar gerus by Andries se ghong challenge.

https://docs.google.com/forms/d/1Gtre8S ... =send_form