Page 1 of 1

Swartwildebees jag

Posted: Mon Mar 21, 2016 6:19 pm
by bokbal
Swartwildebeeste te jag bulle R2700 en koeie R2500 Theunissen distrik.
Kontak 0825744651
Groete

Re: Swartwildebees jag

Posted: Sat Mar 26, 2016 7:41 am
by Tikkaman
More,

Enige anderwild ook beskikbaar?

Groete

Sarel Marais

Re: Swartwildebees jag

Posted: Sat Mar 26, 2016 7:17 pm
by bokbal
Hallo Sarel
Ja ek het took Blesbokke en Rooibokke en n paar Rooihartebeeste maar will graag eers die Wildebeeste afhaal.
Groete

Re: Swartwildebees jag

Posted: Tue Mar 29, 2016 6:27 pm
by Tikkaman
Dankie vir die terugvoer.

Groete