Page 1 of 1

204 Ruger, 223Rem, 22-250

Posted: Wed Mar 23, 2016 11:59 am
by geelslang
Kerels hierdie drie is lekker platskieters wat vir oes gebruik kan word en die 223 & 22-250 word in seker 95% van die keer gebruik. My vraag is hoe effektief sal die 204 gebruik kan word op wild tot Blesbok grote. Varke ingesluit.

Groete
Geelslang

Re: 204 Ruger, 223Rem, 22-250

Posted: Wed Mar 23, 2016 1:12 pm
by Capt. Yoda
As daar nie wind is nie sal jy goed doen met die 204, vmax/Btip in die kop sal enige Blebok stop

Re: 204 Ruger, 223Rem, 22-250

Posted: Wed Mar 23, 2016 2:13 pm
by geelslang
Sal hy dieselfde doodmaakvermoe en performance (wat maar marginaal is) he as bv. 'N 223 met 'n 40gr vmax?

Re: 204 Ruger, 223Rem, 22-250

Posted: Wed Mar 23, 2016 2:20 pm
by Capt. Yoda
Geno het baie wild geoes met sy 204 sonder moeilikheid.40gr Vmax laat die oe uit klim