Page 1 of 1
PB Baber tussen baie dop deur!
Posted: Wed Mar 23, 2016 4:58 pm
by Armand Steenkamp
Dag manne, ek het die naweek wat verby is bietjie gaan baber vang in die Oranje rivier
Kon toe darem n paar mooies van. 4 wat oor die 10 kg was. Ek sit so n paar fotos by, eerste een was 15.5kg en die 2de een is nou my PB. Hy het 19.2 kg geweeg!
Groetnis
Re: PB Baber tussen baie dop deur!
Posted: Wed Mar 23, 2016 5:41 pm
by musgrave270
Baie mooi Armand. Eks jaloers
Re: PB Baber tussen baie dop deur!
Posted: Wed Mar 23, 2016 6:53 pm
by Baasvark
Lekker man! Sal self nie omgee om so bielie te vang nie!
Re: PB Baber tussen baie dop deur!
Posted: Wed Mar 23, 2016 7:59 pm
by Frederik
Netjies
Re: PB Baber tussen baie dop deur!
Posted: Wed Mar 23, 2016 8:57 pm
by Vlakvark Soldaat
Well done! Ek moet ook dalk my verlof beter begin beplan!
Re: PB Baber tussen baie dop deur!
Posted: Wed Mar 23, 2016 11:23 pm
by koos 2
Baie geluk !!!
Re: PB Baber tussen baie dop deur!
Posted: Wed Mar 23, 2016 11:27 pm
by alecjohnson
Briljant! ek is baie nuut in die varswater spel! maar dit is baie nice!!!