Sringbok gong
Posted: Tue Mar 29, 2016 6:16 am
Goeie dag manne en dames,
Ek het n volgrootte springbokkop gong gekry en gaan hom bietjie toets. Die kalibers wat ek gaan gebruik is .308 asook .204 en natuurlik sal ek hom ook op verskillende afstande toets om te sien of hy die "houe" van die koeels kan weerstaan...
Net so bietjie details oor die gong, dis 12mm dik en dis gemaak van n baie harde staal. Ek het ook al geskiet op die gewone gongs, wat van dieselfdte staal gemaak is, en geen merwaardige skade is aangerig met .30 kal nie.
Ek moet nou net eers die gong op n raam kry en ek gee terugvoering binnekort. Die rede hoekom ek vir so iets gaan, is omdat dit iets anders is as net die gewone gongs. Ons manne soek mos maar so bietjie afwisseling van tyd tot tyd...
Groete
Jacques