Page 1 of 1

Nuwe Rangefinder

Posted: Thu Mar 31, 2016 10:55 pm
by Johnnie De Wet
Het iemand al een van hierdie outjies getoets?
5a510ce1-0237-4e79-bf19-6635b219b28b.jpg

Re: Nuwe Rangefinder

Posted: Fri Apr 01, 2016 7:25 am
by Capt. Yoda
Hy is nog nie beskikbaar nie, jy kan hom bestel van vandag af (in die US) so is nie seker wanner ons hom gaan sien nie maar ek het hulle n email oor hom en hul nuwe 1800m bino/RF gestuur vir prys en datums.

http://cdn3.bigcommerce.com/s-x6svp/products/103/images/424/8x42_BinoRange_1__51358.1458835348.600.600.jpg?c=2

Re: Nuwe Rangefinder

Posted: Mon Apr 11, 2016 9:09 pm
by Sangoma (IAN)
R9980 vir die bino. Hy is beskikbaar.
Lyk nogal rerig na n smart ding.

Cappie, jy skuld my nog n verjaarsdag geskenk!!

Re: Nuwe Rangefinder

Posted: Tue Apr 12, 2016 12:47 pm
by Capt. Yoda
Sangoma (IAN) wrote: Cappie, jy skuld my nog n verjaarsdag geskenk!!

Sy was net eers klaar vandag

Re: Nuwe Rangefinder

Posted: Tue Apr 12, 2016 1:53 pm
by Nickvn
Waar is hy beskikbaar. Bietjie rond gesoek op web maar niks gekry nie.

Re: Nuwe Rangefinder

Posted: Tue Apr 12, 2016 2:08 pm
by Capt. Yoda
Hy is nog nie beksikbaar nie Ian kan net nie lees nie. Dolph het my gese die RF and Bino sal begin Junie in SA wees

Dis wat die advertensie se
The All New...... Rudolph 8x42mm Binocular Rangefinder Combo!!!!

* Ranging from 5-1800 meters
* 8x42mm Binocular
* Fully Multi-coated Lenses
* 100% Waterproof

Soon available at our stocking Dealers!
Suggested Retail Price = R9 980

Re: Nuwe Rangefinder

Posted: Tue Apr 12, 2016 2:30 pm
by MJK
Vandag by S&O Stellenbosch gesien

Re: Nuwe Rangefinder

Posted: Tue Apr 12, 2016 2:35 pm
by Capt. Yoda
Dan kan Ian wel lees!!! MJK jy het nie dalk die range finder daar gesien nie?

Re: Nuwe Rangefinder

Posted: Tue Apr 12, 2016 2:48 pm
by MJK
Jip altwee was daar. Die bino is super swaar en groot. Ek biki teleurgestel.

Re: Nuwe Rangefinder

Posted: Tue Apr 12, 2016 4:52 pm
by Nico Harris
Die leica bino met n rf in is ook maar groot.

Re: Nuwe Rangefinder

Posted: Tue Apr 12, 2016 5:52 pm
by JPS
Jannie kan jy dalk sĂȘ Hoe vergelyk hy met die ,bushnell 1 mile se groote en gewig?

Nuwe Rangefinder

Posted: Mon Jun 20, 2016 10:33 am
by LDV
Het iemand dalk al die rangefinder getoets?

Re: Nuwe Rangefinder

Posted: Mon Aug 01, 2016 6:23 pm
by johans
kon iemand al n prys kry op die bino/rf?