Page 1 of 1
Wie kan dit doen?
Posted: Fri Apr 01, 2016 10:33 am
by FHM
Re: Wie kan dit doen?
Posted: Fri Apr 01, 2016 10:45 am
by FHM
Mods kan julle de pos asb skuif na die "algemeen" afdeling onder vuurwapens asb.
Ek het dit per abuis onder windbukse loop plaas...
Re: Wie kan dit doen?
Posted: Fri Apr 01, 2016 11:42 am
by THOMAST
Windbukse?
potlode?
Re: Wie kan dit doen?
Posted: Fri Apr 01, 2016 11:43 am
by Joe13
Herder dis mos n mooi tannie
Re: Wie kan dit doen?
Posted: Fri Apr 01, 2016 11:55 am
by VdWalt
Verduidelik net met eers wat jy bedoel met "wie kan dit doen"....?
Re: Wie kan dit doen?
Posted: Fri Apr 01, 2016 12:00 pm
by FHM
VdWalt wrote:Verduidelik net met eers wat jy bedoel met "wie kan dit doen"....?
Hoe bedoel meneer dan nou...?
Ok, wie kan n potlood uitveer met sy .22 op 10 m afskiet uit n staan posissie?
En dan die potlood punt afskiet op 10 m uit n staan posissie daarna?
Ek skat dis 10 m want sy stap 14 tree na die teiken nadat sy geskiet het

Re: Wie kan dit doen?
Posted: Fri Apr 01, 2016 12:01 pm
by Supacow
Sy haal lood uit die potlood
Re: Wie kan dit doen?
Posted: Fri Apr 01, 2016 12:12 pm
by VdWalt
Ek dink ek kan dit dalk met my boog doen - ek sal die naweek gaan kyk. Ek glo nie
ek dit met die geweer kan doen nie.
Re: Wie kan dit doen?
Posted: Fri Apr 01, 2016 12:29 pm
by JTM
Re: Wie kan dit doen?
Posted: Fri Apr 01, 2016 12:35 pm
by Andre308
Meeste van die mans op die forum het nie meer lood in hulle potlood nie, so hulle sal eerder windbuks toertjies moet aanpak!!!
Re: Wie kan dit doen?
Posted: Fri Apr 01, 2016 12:38 pm
by Hein M.
Andre308 wrote:Meeste van die mans op die forum het nie meer lood in hulle potlood nie, so hulle sal eerder windbuks toertjies moet aanpak!!!
Watchit!!!

Re: Wie kan dit doen?
Posted: Fri Apr 01, 2016 1:46 pm
by Viking
Andre308 wrote:Meeste van die mans op die forum het nie meer lood in hulle potlood nie, so hulle sal eerder windbuks toertjies moet aanpak!!!
Andre308,
Is jou stelling 'n feit of 'n aanname??
As dit 'n feit is praat jy net namens jouself...
Re: Wie kan dit doen?
Posted: Fri Apr 01, 2016 2:09 pm
by Andre308
Viking wrote:Andre308 wrote:Meeste van die mans op die forum het nie meer lood in hulle potlood nie, so hulle sal eerder windbuks toertjies moet aanpak!!!
Andre308,
Is jou stelling 'n feit of 'n aanname??
As dit 'n feit is praat jy net namens jouself...
Ek self is al n sport model...

Re: Wie kan dit doen?
Posted: Fri Apr 01, 2016 5:37 pm
by Burger
Joe13 wrote:Herder dis mos n mooi tannie
n Wel geschaape kindje voorwaar