Page 1 of 1

GROOT pryse te wen by Huntex 2016

Posted: Mon Apr 04, 2016 4:58 pm
by WSM
Slegs 500 kaartjies wat oor 4 x dae verkoop word, moet dit NIE misloop nie!

Re: GROOT pryse te wen by Huntex 2016

Posted: Mon Apr 04, 2016 5:35 pm
by twinhunter
Hallo WSM,wat gaan daai kaartjies kos?

Re: GROOT pryse te wen by Huntex 2016

Posted: Mon Apr 04, 2016 6:08 pm
by Kallie404
Sien dis R500 n kaartjie...........jammer dis in die Vrystaat.......as dit in die Zambesie valley was het ek beslis gekoop.