Page 1 of 1
Springbok pakket Aberdeen
Posted: Thu Apr 07, 2016 4:08 pm
by Bosvarkie
HI Manne
Ek het nog een Springbok pakket beskikbaar vir 14 Mei 2016
30 Springbokke 2 nagte oorslaap 1 dag jag self sorg max 6 jagters.
R 25000-00
of 40 Springbokke 2 nagte oorslaap 1 dag jag self sorg max 6 jagters.
R 32000-00
Groete
Bosvarkie
Re: Springbok pakket Aberdeen
Posted: Fri Apr 08, 2016 3:26 pm
by Petrus.nel
Bosvarkie het jy nog plek vir daai pakket?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Springbok pakket Aberdeen
Posted: Mon Apr 11, 2016 5:45 am
by Smit@50
Bosvarkie is die pakket nog beskikbaar ?
Sent from my SM-N910C using Tapatalk
Re: Springbok pakket Aberdeen
Posted: Mon Apr 11, 2016 9:27 am
by Smit@50
Het iemand nie n nommer waar ons hom kan kontak nie.
Sent from my SM-N910C using Tapatalk
Re: Springbok pakket Aberdeen
Posted: Wed Apr 13, 2016 8:30 am
by Bosvarkie
More Manne
Dankie vir die manne wat my gekontak het.
Die pakkete is ook almal reeds verkoop.
PS Dankie vir die PM en ek sien daar is nog Afrikaaners met integriteit en wat trots is om 'n Afrikaans te wees.
Groete
Bosvarkie
Re: Springbok pakket Aberdeen
Posted: Mon May 16, 2016 5:30 pm
by Smit@50
Manne hier is n paar van die fotos van ons jag saam met Riaan op Aberdeen . Was n baie lekker jag gewees . Ons was ses manne op dag een het ons 22 bokke geskiet. Van die ouens se kwota was toe vol en het nie gejag op dag 2 nie . Op dag twee het ons ander 4 nog 16 bokke geskiet . Die meeste skote was met 223 gewees op afstande van 80m tot 300m . Ek het ook twee geskiet met die 300 wm metdie burris eliminator 3 op op afstand van 426m en ook n nekskoot die Die meeste was ramme en groot ramme daarby. Riaan wil net ons bosvelders het dit baie geniet.
Sent from my SM-N910C using Tapatalk
Re: Springbok pakket Aberdeen
Posted: Mon May 16, 2016 5:34 pm
by Smit@50
IMG-20160516-WA0030.jpg
20160514_140001.jpg
20160513_175414.jpg
Sent from my SM-N910C using Tapatalk
Re: Springbok pakket Aberdeen
Posted: Mon May 16, 2016 5:36 pm
by Smit@50
20160513_174101.jpg
20160514_171903.jpg
Sent from my SM-N910C using Tapatalk
Re: Springbok pakket Aberdeen
Posted: Mon May 16, 2016 7:21 pm
by Riebeeker
Riaan daai klomp bosvelders moet darem vir ons ook n paar los. Mooi geskiet manne, lekker jaloers.
Re: Springbok pakket Aberdeen
Posted: Tue May 17, 2016 8:37 am
by Bosvarkie
Hi
Ek is bly julle het dit geniet en hoop ons sien julle volgende jaar met die koedoe seisoen.
Julle groep is enigtyd welkom om weer te kom kuier op die plaas. Julle was werklik 'n lekker groep manne om mee te jag
mis skote was maar min en sports was daar van baie.
Kom as jagters en vertrek as vriende
Groete
Bosvarkie
Re: Springbok pakket Aberdeen
Posted: Mon Jun 20, 2016 8:51 am
by Riebeeker
Dankie Riaan & Hugo vir 'n wonderlike ervaring. Jul moeite en gasvryheid word waardeer. Sal volgende jaar daai dromnek Kudu kom haal.
Re: Springbok pakket Aberdeen
Posted: Mon Jun 20, 2016 9:19 am
by sako 30-06
Riebeeker wrote:Dankie Riaan & Hugo vir 'n wonderlike ervaring. Jul moeite en gasvryheid word waardeer. Sal volgende jaar daai dromnek Kudu kom haal.
Waar's die foto's?
Re: Springbok pakket Aberdeen
Posted: Mon Jun 20, 2016 12:24 pm
by Gawie(13mm)
sako 30-06 wrote:Riebeeker wrote:Dankie Riaan & Hugo vir 'n wonderlike ervaring. Jul moeite en gasvryheid word waardeer. Sal volgende jaar daai dromnek Kudu kom haal.
Waar's die foto's?
Wil ek ook weet?
Re: Springbok pakket Aberdeen
Posted: Mon Jun 20, 2016 3:26 pm
by Riebeeker
Hou goeie moed - ek moet nou eers werk inhaal.
Re: Springbok pakket Aberdeen
Posted: Mon Jun 27, 2016 11:42 am
by theedge
Bosvarkie wrote:Hi
Ek is bly julle het dit geniet en hoop ons sien julle volgende jaar met die koedoe seisoen.
Julle groep is enigtyd welkom om weer te kom kuier op die plaas. Julle was werklik 'n lekker groep manne om mee te jag
mis skote was maar min en sports was daar van baie.
Kom as jagters en vertrek as vriende
Groete
Bosvarkie
Mooi een manne
Re: Springbok pakket Aberdeen
Posted: Mon Feb 07, 2022 10:36 am
by ANTON 1987
Goeie more.Hoop dinge gaan goed.Ek vat nou net n wilde kaans.Laat julle nog jag ?Kan jy meskien my jou nommer stuur asb.
Groete
Anton 084 569 4901
Re: Springbok pakket Aberdeen
Posted: Mon Feb 07, 2022 10:36 am
by ANTON 1987
Goeie more.Hoop dinge gaan goed.Ek vat nou net n wilde kaans.Laat julle nog jag ?Kan jy meskien my jou nommer stuur asb.
Groete
Anton 084 569 4901