Page 1 of 1
Nuwe toevoeging tot my kluis
Posted: Sat Apr 09, 2016 9:03 am
by Hilux01
Mnre
Ek is trots om te se ek het gister my nuwe Frachi Feeling Steel 12ga over under ontvang
Ek gaan hom so gou moontlik op die skietbaan kry
Hier is solank n foto of 3
Re: Nuwe toevoeging tot my kluis
Posted: Sat Apr 09, 2016 9:17 am
by Ashley
Baie geluk Henk!
Mooi geweer daardie, hoop jy geniet hom.
Re: Nuwe toevoeging tot my kluis
Posted: Sat Apr 09, 2016 9:30 am
by Boersonderroer
Nou is ek jaloers, baie mooi boks ook. Geniet hom
Sent from my E5823 using Tapatalk
Re: Nuwe toevoeging tot my kluis
Posted: Sat Apr 09, 2016 10:48 am
by Jackalsniper
Nice!
Re: Nuwe toevoeging tot my kluis
Posted: Sat Apr 09, 2016 11:20 am
by Johan van Wyk
Geluk, en sterkte...
Dit bly gewoonlik nooit net by een haelgeweer nie...
Re: Nuwe toevoeging tot my kluis
Posted: Sat Apr 09, 2016 12:44 pm
by Nickvn
Baie mooi en geluk. Geniet hom.
Re: Nuwe toevoeging tot my kluis
Posted: Sat Apr 09, 2016 7:07 pm
by Hilux01
Dankie manne
Ek kan nie wag om hom agter n paar kleie in te kry nie
Re: Nuwe toevoeging tot my kluis
Posted: Fri Oct 14, 2016 7:15 pm
by Reijger
Hoe skiet hy?
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Re: Nuwe toevoeging tot my kluis
Posted: Fri Oct 14, 2016 7:49 pm
by Pvdw
Bledie nice Henk.
Re: Nuwe toevoeging tot my kluis
Posted: Fri Oct 14, 2016 7:54 pm
by shottie
Geluk dit is een mooi geweer daai. Mal oor die die donker hout.
Re: Nuwe toevoeging tot my kluis
Posted: Sat Oct 15, 2016 8:31 pm
by Spanner
Maat, dis nou great. Skakel my, dan bring ek my masjien en ons gooi so paar kleie en vat daai outjie vir n toetsrit. Ek is vreeslik jaloers.
Re: Nuwe toevoeging tot my kluis
Posted: Fri Oct 21, 2016 12:11 pm
by Xavier101
En....hoe skiet hy???
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Re: Nuwe toevoeging tot my kluis
Posted: Fri Oct 21, 2016 12:26 pm
by Jaco B
Baie geluk, mooi geweer.
En dan kom hy met n Cheetah ondersteuner kas by..bonus!
