Page 1 of 1
My pa se 308
Posted: Sat Apr 23, 2016 8:56 pm
by ruaanb
Is iets uit die bose. ..In al die jare was daar nog geen cafe ammo wat sy roer nie mee wou skiet nie. Is n musgrave 308 met die lyttleton rsa aksie met magasyn en 26 duim loop. nuut gekoop in 1974.
hierdie vandag op n 100m met 150gr Winchester Super X.
14614197742920.jpg
Re: My pa se 308
Posted: Sat Apr 23, 2016 9:07 pm
by JohanvB
Doenit weer!!!
Re: My pa se 308
Posted: Sat Apr 23, 2016 9:12 pm
by ruaanb
met daai roer enige tyd!
Re: My pa se 308
Posted: Sat Apr 23, 2016 9:15 pm
by Apie
Oorlekker!
Sent from my D5803 using Tapatalk
Re: My pa se 308
Posted: Sat Apr 23, 2016 9:44 pm
by JohanvB
Baie netjies
Re: My pa se 308
Posted: Sat Apr 23, 2016 10:04 pm
by Philip J
Gits, daai 308 maak darem maar mooi!
Re: My pa se 308
Posted: Sat Apr 23, 2016 10:08 pm
by Ashley
Dis wraggies n spesiale roer daai...
Die Musgraves darem mar goeie gewere jong. Myne ook oorgevat by my pa, gekoop in 1989. Skiet self klawers as ek my kant bring.
Re: My pa se 308
Posted: Sat Apr 23, 2016 11:15 pm
by Heinz Petersen
Ek reken ons moet nou die RSA/Musgrave se pryse begin lig. Dit wys jou net, moenie die gewere verkoop nie. Koop net nog een.
Re: My pa se 308
Posted: Sun Apr 24, 2016 12:43 am
by joe rocket
Baie netjies Ruaan! Ek sien jou sneller beheer kom nou mooi reg.

Wonder watter spoed loop daai koele, het jy spoed gemeet?
Re: My pa se 308
Posted: Sun Apr 24, 2016 6:17 am
by ruaanb
Ek het toevallig n vorige pakkie se spoed gemeet so n rukkie terug en die spoed was binne 5fps as wat aangedui word op die pakkie. As ek reg onthou is het ek 2825fps avg gemeet en op pakkie is dit aangedui as 2820. Die 26 duim loop werk mooi.
Re: My pa se 308
Posted: Sun Apr 24, 2016 9:08 am
by JTM
Daai is darem spoggerig, mooi geskiet!
Re: My pa se 308
Posted: Sun Apr 24, 2016 5:43 pm
by Brombeer
Bakgat dit is hoe dit moe lyk!!
Re: My pa se 308
Posted: Sun Apr 24, 2016 5:49 pm
by Fanta300
Heinz Petersen wrote:Ek reken ons moet nou die RSA/Musgrave se pryse begin lig. Dit wys jou net, moenie die gewere verkoop nie. Koop net nog een.
Stem 100% saam
