Gesoek:goeie 2de handse CRF70/110 of TTR110
Posted: Mon Apr 25, 2016 3:48 pm
Jis manne ek is opsoek na so fietsie vir die jong mannetjies as iemand dalk weet van n goeie een laat weet my asb. Kwazulu Natal, Limpopo en MP te vêr, res van die land kan ons n plan probeer maak. Dankie, groete.