Page 1 of 1

Help id die musgrave asb

Posted: Tue Apr 26, 2016 9:20 am
by fanie.myburgh
Halo manne.

N tanie wil die geweer verkoop maar sy kan nie vir my se wat se aksie die geweer het nie.

Kan iemand my dalk help, ekt nog nie kans gekry om self na die geweer te gaan kyk nie.
IMG-20160426-WA0001.jpg
IMG-20160426-WA0005.jpg
IMG-20160426-WA0008.jpg

Re: Help id die musgrave asb

Posted: Tue Apr 26, 2016 9:21 am
by fanie.myburgh
IMG-20160426-WA0004.jpg
IMG-20160426-WA0007.jpg
Sent from my E5823 using Tapatalk

Re: Help id die musgrave asb

Posted: Tue Apr 26, 2016 9:27 am
by Geno
Dit lyk soos 'n Santa Barbara aksie.

Re: Help id die musgrave asb

Posted: Tue Apr 26, 2016 9:30 am
by DawieKotze
Fanie - het jy nie dalk 'n beter foto van die aksie nie?

Van hier af en wat ek kan sien is dit 'n Santa Barbara aksie. K98 kloon in Spanje gemaak en baie lekker aksies.

Groetnis

Re: Help id die musgrave asb

Posted: Tue Apr 26, 2016 9:40 am
by fanie.myburgh
Ek sal beter fotos neem en opsit as ek die geweer gaan kyk.



Sent from my E5823 using Tapatalk

Re: Help id die musgrave asb

Posted: Tue Apr 26, 2016 10:11 am
by Hano243
Lyk soos Santa Barbara.

Re: Help id die musgrave asb

Posted: Tue Apr 26, 2016 11:14 am
by joe rocket
Lyk soos my nul kwes santa Barbara.

Re: Help id die musgrave asb

Posted: Tue Apr 26, 2016 11:29 am
by swc-tr
Musgrave Vrystaat MkIV met Santa Barbara aksie.
Die MkIV het 'n Monte Carlo kolf met wangstuk, terwyl die MkIII 'n plein reguit kolf gehad.

Re: Help id die musgrave asb

Posted: Tue Apr 26, 2016 12:13 pm
by win270
joe rocket wrote:Lyk soos my nul kwes santa Barbara.
Die eerste foto dui aan dis 'n .270 kaliber.

Re: Help id die musgrave asb

Posted: Tue Apr 26, 2016 12:18 pm
by joe rocket
Ja ek het gesien dis n 270 maar ek het n nul kwes met dieselfde aksie.

Re: Help id die musgrave asb

Posted: Tue Apr 26, 2016 2:22 pm
by fanie.myburgh
Die waarde van sou oukie? Ongeveer 500 skote deur die loop.

Sent from my E5823 using Tapatalk

Re: Help id die musgrave asb

Posted: Tue Apr 26, 2016 2:28 pm
by joe rocket
R 8 500

Re: Help id die musgrave asb

Posted: Wed Apr 27, 2016 11:51 am
by fanie.myburgh
IMG-20160427-WA0006.jpg
IMG-20160427-WA0005.jpg
IMG-20160427-WA0004.jpg
Hier is fotos van die slot

Re: Help id die musgrave asb

Posted: Wed Apr 27, 2016 12:09 pm
by Frikkie Coetzee
Santa Barbara

Jou reeks nommer begin ook waarskynlik met RXXXXX

Re: Help id die musgrave asb

Posted: Thu Apr 28, 2016 8:38 am
by fanie.myburgh
Dankie. Julle manne ken julle gunne. Dis n Santa Barbara en sy nommer begin met n R.

Sent from my E5823 using Tapatalk

Re: Help id die musgrave asb

Posted: Thu May 05, 2016 1:26 pm
by fanie.myburgh
Ek kan die naweek bietjie met die geweer gaan skiet, het die tpl en so gaan meet om patrone telaai. Ek het paar 140gr BT wat ek somer wil probeer om net tesien en voel hoe die geweer skiet voor ek hom koop.

Wat dink julle sal n veilige begin lading wees met S365 lot 81?. Die maks tpl is 90.1mm teen die groewe maar die magesyn laat net 85mm toe. Looplengte is 592mm.

Ek het altyd 51.5gr S365 op my pa se .270 met 85mm tpl.

Hoop iemand kan my dalk help.

Groete


Sent from my E5823 using Tapatalk