Page 1 of 1
Procydin navraag
Posted: Tue Apr 26, 2016 11:34 am
by HJA
Goeie more,
Enige iemand meer inligting ivm Procydin.
Werk dit regtig of net 'n verkoops foefie.
Dankie
Henk
Re: Procydin navraag
Posted: Tue Apr 26, 2016 12:48 pm
by kwagga
Ek dink nie dit werk nie. Die jakkalse vang nog steeds die lammers.......

Re: Procydin navraag
Posted: Tue Apr 26, 2016 12:48 pm
by FHM
HJA wrote:Goeie more,
Enige iemand meer inligting ivm Procydin.
Werk dit regtig of net 'n verkoops foefie.
Dankie
Henk
Ook maar die web besoek Henk.
Daar is n magdom artikkels daaroor.
Tik in op Google search "
About Procydin"
Tik ook in op Google search "
Side effects of Procydin"
Dinge soos hoe bloeddruk, gebruik saam ander medikasie, ens. blyk 'n faktor te wees as jy dit gebruik.
Ek sal my dok raadpleeg oor die gebruik daarvan as ek onseker is.
Sterkte
Re: Procydin navraag
Posted: Tue Apr 26, 2016 12:51 pm
by HJA
Dankie.
Ek het ook maar net gelees wat die internet sĂȘ.
Groetnis
Henk