Haelgeweer: Loop kamera
Posted: Sun May 08, 2016 2:43 pm
Weet iemand waar ek plaaslik so n kamera kan aankoop.Die man by wie ek een bestel het se hele besending het glo in die pos weggeraak oppad vanaf China.
Groetnis
MEERKAT
Groetnis
MEERKAT