Page 1 of 1

FN se agtersite visier is bietjie stukkend

Posted: Wed May 11, 2016 9:46 am
by Henna308
Goeie more almal

Ek het gister my FN FAL se lisensie gaan oplaai maar die geweer se agterste visier het gebreuk by die vorige eienaar en het die toe sommer met Pratley Steel vasgeplak. Kan iemand my sĂȘ by wie moet ek gaan hoor om die visier te laat regmaak?

Groete

Re: FN se agtersite visier is bietjie stukkend

Posted: Wed May 11, 2016 11:10 am
by Balljoint
DJ Arms in Brits sal jou help, Davie. Bly weg van NS Guns in Pta.

Re: FN se agtersite visier is bietjie stukkend

Posted: Wed May 11, 2016 11:10 am
by zipp
ARMS - praat met Chad Gillie