Page 1 of 1
Attitude
Posted: Fri May 13, 2016 8:41 am
by Ashley
Re: Attitude
Posted: Fri May 13, 2016 9:09 am
by FHM
Tot jy op jou woer kry!
Fooooook!!!!!!!.jpg
Re: Attitude
Posted: Fri May 13, 2016 10:00 am
by Gawie(13mm)
Die twee foto's is nou 'n sprekende voorbeelde van waar die natuur, die .270 eienaar uitbeeld.
"All show and no go"

Re: Attitude
Posted: Fri May 13, 2016 10:04 am
by alecjohnson
Gawie(13mm) wrote:Die twee foto's is nou 'n sprekende voorbeelde van waar die natuur, die .270 eienaar uitbeeld.
"All show and no go"

LOL Jy darm!!!

Re: Attitude
Posted: Fri May 13, 2016 10:09 am
by FHM
Jy wil nou regtig het die .270 manne moet suurkrop kry so vroeg in die dag...
Stirr hom Gawie....

Re: Attitude
Posted: Fri May 13, 2016 11:11 am
by Ashley
"you came here to do what?!..."
Re: Attitude
Posted: Fri May 13, 2016 11:16 am
by Chevvy SS
Daai leeu kom nie byt nie- hy wil saam met die oom die Playboy lees!
Re: Attitude
Posted: Fri May 13, 2016 11:33 am
by Ashley
Re: Attitude
Posted: Fri May 13, 2016 2:15 pm
by win270
Skiet daai vark so in die ... "hardloop".
