Page 1 of 1
303 skieters
Posted: Thu Jun 02, 2016 11:15 am
by Jake1
Aai.
Re: 303 skieters
Posted: Thu Jun 02, 2016 11:37 am
by 308Win
Lyk nie woes na 6 matriekonderskeidings nie, maar as ek na hul nekspiere kyk gaan hulle dalk meer as net jou arm uit die potjie kan afdraai.
Re: 303 skieters
Posted: Thu Jun 02, 2016 12:41 pm
by Philip J
AMPER KLAAR GEPRAAT

Re: 303 skieters
Posted: Thu Jun 02, 2016 4:26 pm
by Armand Steenkamp
Tsek.....
Re: 303 skieters
Posted: Thu Jun 02, 2016 4:38 pm
by FHM
Hel jake jy stir nou met n denamiet kers in n bak kole kaalgat onder n bynes in n hok vol honger leeus

Re: 303 skieters
Posted: Thu Jun 02, 2016 11:30 pm
by Jake1
Ek sit die ding maar net op wat ek iewers elders gekry het, ek voel nie noodwendig so nie

Re: 303 skieters
Posted: Fri Jun 03, 2016 6:48 am
by Rudi Fischer
Re: 303 skieters
Posted: Fri Jun 03, 2016 10:43 am
by Philip J
Jake1 wrote:Ek sit die ding maar net op wat ek iewers elders gekry het, ek voel nie noodwendig so nie

Hehehe
Jaco, jy het seker nie gedink jy gaan op 'n jakkals forum soveel ondersteuning vir die ou 303 kry nie nê?

Nou's ek KLAAR gepraat

Re: 303 skieters
Posted: Fri Jun 03, 2016 11:01 am
by Ashley

dis nou jy daai Jake

Re: 303 skieters
Posted: Sat Jun 04, 2016 4:33 pm
by Jake1
Ashley wrote:
dis nou jy daai Jake


goeie een
Re: 303 skieters
Posted: Mon Jun 06, 2016 1:09 pm
by Springkudu
My pa se pel wat altyd saam hom jag sê mos as my pa se skoot geklap het, dan kan hulle almal rustig opstaan, stof van die broeke afvee, rugsak opsit, geweer op die skouer gooi, sonbril opsit en hoed reg skuif dan sal die skoot tref, en dit is op 50m. My pa se comeback "Ja Johan, dit is so, maar daar waar hy tref staan hy nie weer op nie, so vat jy jou 270 en loop k"k agter 'n bos!!!"
Ai dis lekker!!!
Re: 303 skieters
Posted: Sat Jul 23, 2016 3:42 pm
by Komasu
Het vir baie jare met so 'n gradeboog gejag en is baie gespot en ook baie monde stil gemaak. Het alles van steenbok tot eland tot 'n zebra op oor die 400m met hom laat val en in die meeste gevalle met 1 skoot. Dit was my enigste geweer en ek het hom geken en verstaan en hy het gewerk vir my. Voel eintlek skaam om te moet erken die ou staan nou afgetree agter in die kluis.
Re: 303 skieters
Posted: Sat Jul 23, 2016 5:50 pm
by Pvdw
Aftree!!! mag myne nooit dit oorkom nie. Hy vreet als wat ek hom voer behalwe 215gr Rhinos.
Sy gunsteling is veral Hornady maar enige 174gr lood kern koeëls teen so 2300-2350ft/s. Skiet heeldag 1" met gemak.
Re: 303 skieters
Posted: Sat Jul 23, 2016 8:58 pm
by Philip J
Komasu wrote: Voel eintlek skaam om te moet erken die ou staan nou afgetree agter in die kluis.
Ja nee, ek sou wragtag ook skaam gevoel het
Dis 'n vreeslike onding waarvan jy nou praat
