Page 1 of 1
Paar Spesies te Jag
Posted: Fri Jun 03, 2016 12:07 pm
by Evert
Goeie Dag
Ek het die volgende te jag in die Vrystaat naby Kroonstad en Ventersburg
Lechwe Bulle - 25"-29" - R25 000 Stuk
Sable Bulle -36"-39" gebreekte Punte - R33 000 Stuk
Koper Springbok Ramme - 10"-13" - R15 000
Re: Paar Spesies te Jag
Posted: Fri Jun 03, 2016 1:17 pm
by swc-tr
Verstik ek darem nou in my koffie................
Re: Paar Spesies te Jag
Posted: Fri Jun 03, 2016 1:29 pm
by Evert
Vat Groot Sluke dan jy nie verstik nie
Re: Paar Spesies te Jag
Posted: Fri Jun 03, 2016 1:37 pm
by Balljoint
Wat maak daai 'koper' springbokke anders as die gewone bok - buiten sy vel?
Re: Paar Spesies te Jag
Posted: Fri Jun 03, 2016 1:42 pm
by Boersonderroer
Balljoint wrote:Wat maak daai 'koper' springbokke anders as die gewone bok - buiten sy vel?
Hy is heelwat duurder , sou ek se?

Re: Paar Spesies te Jag
Posted: Fri Jun 03, 2016 1:44 pm
by Evert
Hy Proe Die Selfde, hy loop op die slefde grond, hy dek die sele ooie.
Maar hy is Skaarser
Re: Paar Spesies te Jag
Posted: Sat Jun 04, 2016 7:08 am
by Boersonderroer
Evert wrote:Hy Proe Die Selfde, hy loop op die slefde grond, hy dek die sele ooie.
Maar hy is Skaarser
Yoh

, wat het daai outjie in jou profile pic geweeg?