Page 1 of 1

Swartwildebeeste en Blesbokke teen bilikke pryse

Posted: Thu Jul 07, 2011 7:42 pm
by Piet Breedt
Swartwildebeeste teen R 1600.00 elk beskikbaar op die uitsoek en Blesbokke teen R 800.00 so 120km vanaf PTA en JHB. Geen extra fooie vir trofees. R150.00 dagfooi en self afslag.

Die bokke is in baie goeie kondisie. Ek het Swartwildebees bulle onlangs daar geskiet wat 91,8kg uitgeslag het (skoon karkas) en Blesbokramme van oor die 40kg.

Kontak my as jul belangstel, en ek gee jou die oom se tel nommer

Re: Swartwildebeeste en Blesbokke teen bilikke pryse

Posted: Thu Jul 07, 2011 8:04 pm
by Sako75
Naand oom Piet,

Ek stel belang veral in 'n SWB.  Is van Pretoria en sal my goed pas.

Baie dankie,
Danie
nul agt drie 785 2857

Re: Swartwildebeeste en Blesbokke teen bilikke pryse

Posted: Thu Jul 07, 2011 9:01 pm
by KalahariKlong
Naand oom Piet,

In wat se rigting van Pta af?
Kan oom asb vir my die nr aanstuur.

Groete

Re: Swartwildebeeste en Blesbokke teen bilikke pryse

Posted: Mon Jul 11, 2011 9:23 pm
by Piet Breedt
Dit is by oom Frans Nel in die Leslie Leandra omgewing. Sy tel no is: 082 414 6020 en s? ek het jou verwys

Piet Breedt

Re: Swartwildebeeste en Blesbokke teen bilikke pryse

Posted: Mon Aug 15, 2011 9:14 pm
by Jaco Swart
Naand Piet.

Weet jy of die oom nog plek beskikbaar het ?

Groetnis

Re: Swartwildebeeste en Blesbokke teen bilikke pryse

Posted: Mon Mar 26, 2012 1:23 pm
by Conrad Strydom
Oom kan maar vir my ok stuur as daar nog plek is?

Re: Swartwildebeeste en Blesbokke teen bilikke pryse

Posted: Sat Jul 14, 2012 4:24 pm
by BenG
Dit is baie bilik, dankie dat jy dit deel Piet.

Re: Swartwildebeeste en Blesbokke teen bilikke pryse

Posted: Fri Feb 28, 2014 11:08 am
by Eon
middag Oom Piet
sal oom laat weet as daar nog plek is vir jag asb

groete

Re: Swartwildebeeste en Blesbokke teen bilikke pryse

Posted: Fri Feb 28, 2014 11:10 am
by Eon
oom piet

ek sien die manne het lanklaas op die site gepraat laat weet maar as oom dalk nog kan help met jag

ons is van prertoria af

groete