Page 1 of 1
Safari & Outdoor betree weer die boog mark
Posted: Tue Jun 14, 2016 10:01 am
by henried
...
Re: Safari & Outdoor betree weer die boog mark
Posted: Tue Jun 14, 2016 11:09 am
by Boesman10
Wonder wat hulle nou van plan laat verander het. Daar is nogal baie items op hulle katalogus.
Re: Safari & Outdoor betree weer die boog mark
Posted: Tue Jun 14, 2016 11:21 am
by henried
Hulle het dit al probeer so 5/6 jaar terug, maar hulle tegniese ouens was nie op std nie. Sien hulle het ook net PSE boê.
Die boog mark word maar deur twee manne beheer...
Re: Safari & Outdoor betree weer die boog mark
Posted: Tue Jun 14, 2016 1:31 pm
by DiscoBiscuit

Sien niks op die tuisblad nie???
Re: Safari & Outdoor betree weer die boog mark
Posted: Tue Jun 14, 2016 1:34 pm
by henried
Dis weg....

Re: Safari & Outdoor betree weer die boog mark
Posted: Tue Jun 14, 2016 5:42 pm
by Kallie404
Ek het vir Engee Potgieter in Pretoria tak gesien. Hy werk nou daar. Dalk prober hy weer die boog dinge aan die gang kry daar ..................
Re: Safari & Outdoor betree weer die boog mark
Posted: Tue Jun 14, 2016 8:40 pm
by Drenalinjunkie
Kallie404 wrote:Ek het vir Engee Potgieter in Pretoria tak gesien. Hy werk nou daar. Dalk prober hy weer die boog dinge aan die gang kry daar ..................
Ernstig? Nou daai is n verrassing
Re: Safari & Outdoor betree weer die boog mark
Posted: Wed Jun 15, 2016 11:55 am
by kudu375
Drenalinjunkie wrote:Kallie404 wrote:Ek het vir Engee Potgieter in Pretoria tak gesien. Hy werk nou daar. Dalk prober hy weer die boog dinge aan die gang kry daar ..................
Ernstig? Nou daai is n verrassing
Volgens mnr Potgieter het hulle nie n boog afdeling nie....
Re: Safari & Outdoor betree weer die boog mark
Posted: Wed Jun 15, 2016 12:03 pm
by Capt. Yoda
kudu375 wrote:Drenalinjunkie wrote:Kallie404 wrote:Ek het vir Engee Potgieter in Pretoria tak gesien. Hy werk nou daar. Dalk prober hy weer die boog dinge aan die gang kry daar ..................
Ernstig? Nou daai is n verrassing
Volgens mnr Potgieter het hulle nie n boog afdeling nie....
Hy moet dit dalk net vir die ou se wat die website doen of verkoop hulle dit nou maar soos n online winkel?
https://www.safariandoutdoor.co.za/category/archery
Re: Safari & Outdoor betree weer die boog mark
Posted: Wed Jun 15, 2016 12:08 pm
by kudu375
Nee Cappie,
het hom op vleisboek gevra en maar n kortaf antwoord gekry dat hulle nie n boog afdeling het nie.
nemand weet nie, en die wat weet wil nie sê nie......
Re: Safari & Outdoor betree weer die boog mark
Posted: Wed Jun 15, 2016 12:15 pm
by DiscoBiscuit
Hmmmm, begin dink die manne wat die webwerf onderhou het dalk verkeerde
ou databasis gelaai.
Glitch in the matrix

Re: Safari & Outdoor betree weer die boog mark
Posted: Wed Jun 15, 2016 1:18 pm
by Boesman10
Ons moes bestel het. Wonder wat sou dan gebeur het......
Sent from my iPad using Tapatalk
Re: Safari & Outdoor betree weer die boog mark
Posted: Wed Jun 15, 2016 1:25 pm
by DiscoBiscuit
Dit is terug op die webwerf, maar aan die pryse wat ek daar sien, is dit ou data, wat my vemoede van vroeër bevestig.
Die trainee is besig met opleiding of so iets

Re: Safari & Outdoor betree weer die boog mark
Posted: Wed Jun 15, 2016 1:57 pm
by Dries101
DiscoBiscuit wrote:Dit is terug op die webwerf, maar aan die pryse wat ek daar sien, is dit ou data, wat my vemoede van vroeër bevestig.
Die trainee is besig met opleiding of so iets

Dalk maar as dit korrek was sou hulle of uit stock uit gewees het of die verkeerde prys gehad het....