Ons is opsoek na 'n jag plek in Augustus oor 'n naweek in die bogenoemde omgewing. Ons sal 6 jagters wees en opsoek na gemsbokke & springbokke.
Dankie
Quintin
quintin@ndk.co.za
Jag geleentheid gesoek Kathu Kuruman Hotazel omgewing.
-
Quintin2812
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Sun Jan 26, 2014 6:47 am