Gamo Windbuks Diens !!!
Posted: Wed Jun 22, 2016 9:18 am
Goeie dag almal
My seuns het n Gamo Windbuks en sy "spring" is gedaan
Hul skiet daagliks met hom op die plaas en sy dae is getel
Enige iemand wat jul in Pretoria kan aanbeveel om n nuwe "spring" in te sit ?
Dankie
H